Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Upper Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zikmann J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikmann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Absoluut 'n fees gewees om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, goed toegeruste, oulike eenheid, vriendelike eienaars.

Fantasmagories, heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room se terugvoer

Baie dankie vir die mooi gradering Frances, julle weet julle is altyd welkom terug! Lekker dag. Wikus

Upper Room
Bruce W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Most enjoyable - well-equipped apartment with a relaxed atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Enkelreisiger

Heerlik.

Dit was absolute puik verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room se terugvoer

Baie dankie, Karina, vir die mooi resensie! Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Wikus & Adele.

Upper Room
Victor K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar en sy eggenoot het moeite gedoen om jou tuis te laat voel.

Baie hulpvaardig. Sien om na gaste se verblyf. Plek toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room se terugvoer

Baie dankie, Victor, vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle as gaste te hê, julle is altyd weer welkom. Groete, Wikus en Adele.

Upper Room
Daniel T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging met pragtige uitsig op die berge. Privaat en veilig. Geleë in 'n rustige woonbuurt, naby rivier.

Die vriendelike gasheer het baie moeite gedoen om te verseker dat die verblyf gerieflik bly tydens beurtkrag. Helder lig in die badkamer, vloerlig, TV op battery, gasplaat — alles werk tydens beurtkrag en is maklik om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room se terugvoer

Dankie Daniel, vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en is bly dat julle lekker gekuier het. Groete Wikus & Adele

Upper Room
Kaylin S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plekkie nog! 10 uit 5 vir Upper Room. Die eienaars het regtig moeite gedoen met alles. Die plek is netjies en skoon. Upper Room sien my beslis gou weer!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room se terugvoer

Ag dankie, Kaylin vir die mooi resensie. Julle is ook altyd weer welkom. Die vertrek was nog nooit so netjies gelos nie. Wow.
Groete,
Wikus en Adele

Upper Room
Dewald P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste!

Vriendelik ontvang. Die plekkie is soo mooi. Ons het dit geniet om ons aand daar deur te bring. Het tuis gevoel. Diens was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek nog!

Beslis aanbeveel, gasvryheid en kwaliteit van akkommodasie is van die beste nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room se terugvoer

Hallo Leon, baie dankie vir die mooi gradering. Dit was gaaf om julle te ontmoet. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Wikus en Adele

Upper Room
Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skurwebergstraat 44, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc271ad18c468bd3809d27df2cfc15f1dded4714491c8edf404e172f218340ee8309f9b44687f79847d3a0104147e5b71b400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 44 Skurweberg Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.35978155565 19.301922982803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem