Upper Room
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wikus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Zikmann J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Frances A - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend, goed toegeruste, oulike eenheid, vriendelike eienaars.
Upper Room se terugvoer
Baie dankie vir die mooi gradering Frances, julle weet julle is altyd welkom terug! Lekker dag. Wikus
Bruce W - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Karina V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Upper Room se terugvoer
Baie dankie, Karina, vir die mooi resensie! Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Wikus & Adele.
Victor K - Okt 2023
Algehele gradering
Eienaar en sy eggenoot het moeite gedoen om jou tuis te laat voel.
Upper Room se terugvoer
Baie dankie, Victor, vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle as gaste te hê, julle is altyd weer welkom. Groete, Wikus en Adele.
Daniel T - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ligging met pragtige uitsig op die berge. Privaat en veilig. Geleë in 'n rustige woonbuurt, naby rivier.
Upper Room se terugvoer
Dankie Daniel, vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en is bly dat julle lekker gekuier het. Groete Wikus & Adele
Kaylin S - Feb 2023
Algehele gradering
Mooiste plekkie nog! 10 uit 5 vir Upper Room. Die eienaars het regtig moeite gedoen met alles. Die plek is netjies en skoon. Upper Room sien my beslis gou weer!
Upper Room se terugvoer
Ag dankie, Kaylin vir die mooi resensie. Julle is ook altyd weer welkom. Die vertrek was nog nooit so netjies gelos nie. Wow.
Groete,
Wikus en Adele
Dewald P - Des 2022
Algehele gradering
Beste!
Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Beste plek nog!
Upper Room se terugvoer
Hallo Leon, baie dankie vir die mooi gradering. Dit was gaaf om julle te ontmoet. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Wikus en Adele
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skurwebergstraat 44, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom