Upstairs at Mile's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Upstairs at Mile’s bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige woonstel bo 'n huis waar die eienaars ook woon. Die huis is in Loerie Park in George geleë, met 'n uitsig op die Outeniquaberge in die verte.

Dié woonstel word via 'n stel trappe bereik. Daar is 1 slaapkamer met 'n oopplan-stort en 'n aparte toilet. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank, 2 stoele en 'n koffietafel.

Die ligging bied toegang tot Victoriabaai, Wilderness, Garden Route Mall en George-busroetes. Die perseel is 18,6 km vanaf George Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Upstairs at Mile's sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upstairs At Mile's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za