Upstairs at the Miles’

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Upstairs at the Miles’ bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige woonstel bo 'n huis waar die eienaars ook woon. Die huis is in Loerie Park in George geleë, met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge in die verte.

Dié woonstel word via 'n stel trappe bereik. Daar is 1 slaapkamer met 'n oopplan-stort en 'n aparte toilet. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, braaipan, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 2 dubbelbeddens. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank, 2 stoele en 'n koffietafel.

Die ligging bied toegang tot Victoriabaai, Wilderness, Garden Route Mall en George-busroetes. Die perseel is 18,6 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upstairs At The Miles’ gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R530 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za