Urban Elephant 2112
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Urban Elephant 2112 is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 'n fantastiese uitsig. Dit is op die 21ste verdieping van die 16 on Bree-woonkompleks in die hartjie van Kaapstad geleë en dit is naby winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na die balkon waar daar 'n asemrowende uitsig op die skilderagtige Tafelberg en oor die hawe en die stad is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom