Urban Elephant 2315
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Elephant 2315 is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel wat 'n fantastiese uitsig het. Dit is op die 23ste verdieping van die 16 on Bree-woonkompleks, in die hartjie van Kaapstad, geleë. Hierdie verblyf is naby winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n toonbank met 2 stoele wat na 'n leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix lei. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg, oor die hawe en die stad.
Hierdie verblyf spog met verskeie gemeenskaplike areas, wat die ontspanningsdek op die 27ste verdieping met 'n swembad, kroeg op die dak en 'n buite-gimnasium insluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Urban Elephant 2315 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Jaar gelys 4
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom