Urban Elephant 2416
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Elephant 2416 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die 24ste verdieping van die 16 on Bree residensiële kompleks wat in Kaapstad geleë is. Dit is naby die V&A Waterfront, Tafelberg en verskeie winkels, kroeë en restaurante.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Daar is 'n klein etenstafel met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea se skuifdeure lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see en die stad.
Gaste het toegang tot 'n ontspanningsdek op die 27ste verdieping wat 'n swembad en 'n kroeg het. Daar is ook 'n buiteluggimnasium en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Urban Elephant 2416 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Jaar gelys 4
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom