Urban Elephant 2519
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Elephant 1519 is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die 25ste verdieping van die 16 on Bree-woonstelgebou in Kaapstad. Hierdie woonstel is naby ikoniese besienswaardighede soos die V&A Waterfront en Tafelberg, asook verskeie winkels, kroeë en restaurante geleë.
Die eenslaapkamer-oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Dit het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die leefarea waar daar 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en 'n klein etenstafel met stoele is. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n dek op die 27ste verdieping, waar daar 'n swembad en 'n eksklusiewe kroeg is. Gaste kan ook die buiteluggimnasium gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap