UrbanEscape
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augustine-laan 330, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R1 999R1 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
UrbanEscape is 'n bekoorlike selfsorghuis in Die Hoewes, Centurion, met slaapplek vir tot 6 gaste. Dit is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.
Die huis beskik oor 2 ruim en pragtig versierde slaapkamers en 'n aparte kleiner slaapkamer met 'n toilet en 'n wasbak apart van die hoofhuis. In die hoofhuis is daar 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Die 2 slaapkamers in die hoofhuis het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 3 slaapbanke in die sitarea vir 3 ekstra gaste indien nodig. Die derde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n enkelbed en 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en 'n knus kaggel.
Die huis lei na 'n uitgebreide, pragtige skadubedekte stoep en 'n braai-area met 'n uitsig oor die lieflike, goed gevestigde privaat omheinde tuin. Daar is ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
May Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Augustine-laan 330, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
Sien meer verblyf in Die Hoewes Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augustine-laan 330, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng