Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanLife Accommodation

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir UrbanLife Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Abraham D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham D
Saam met vriende

Pocket and number pass.

Yes, cost-effective for overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onaangenaam. Groot bolle vars hondemis buite eenheid.

Geensins. Sal beslis nie weer gaan nie. Die buite-area lyk baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Ek is jammer vir die honde mis... dit was my 17 jarige pensioenaris kameraad Bullterrier. Ons moes hom intussen uitsit, so die probleem is uitgeskakel. U het in 'n nuwe uitbreiding gebly, dus moet daar nog baie verfraai en tuingemaak word. Ek vertrou die kamer en sy geriewe was darem voldoende! Ons spog met die beste beddens in die dorp!

UrbanLife Accommodation
Dave S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dave S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar lekker.

Dankie baie vriendelik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Dankie vir u oorbly. Kan u dalk uitbrei oor die swak punt vir veiligheid? Alles is agter hoë palisades met skerp punte en kameras oral. Veilige reis verder.

UrbanLife Accommodation
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T
Saam met vriende

Daar kort 'n paar goed, soos 'n stoof en potte.

Verder was alles reg gewees en mense is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Dankie, ek neem kennis. Daar is wel 'n braaipan, dus is potte onnodig. Maar ek is besig om mini-stofies in te sit met s/steel potte. Dankie vir jou terugvoer en sterkte vorentoe.

UrbanLife Accommodation
Helena T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, veilige en netjies plekkie.

Wat kan ons meer sê as dat dit 'n oulike plekkie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n voorreg en plesier om jul te huisves.

UrbanLife Accommodation
Bakkies E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bakkies E

Ons was 4 volwassenes, getroude ouma en oupa met 2 volwasse dogters. UrbanLife is ideaal en baie geskik as oornagverblyf. Die stort effens aan die klein kant. Die beddens en beddegoed skoon en baie gemaklik.

Ons is vriendelik ontvang en gou gewys waar alles is wat ons sou benodig. Die buurt was baie stil en ons het 'n heerlike nagrus geniet. Baie dankie aan ons gasvrou en ons sal beslis weer van julle denste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Baie dankie, was 'n plesier om jul te huisves.

UrbanLife Accommodation
Marie A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A
Gesin met tieners

Rustig en skoon.

Ons het heerlik oornag in Keetmanshoop. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Was 'n lekker plek om te ontspan voor ons die lang pad aandurf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om jou hier te huisves, Marie Atkins.

UrbanLife Accommodation
G L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
G L
Enkelreisiger

Ek het nou glad nie lekker hier gebly nie.

Sommer aan die begin het ek ongemaklik gevoel toe ek voor die plek stop. Die vooraansig sit mens sommer af. Die ingang na die ontvangs is 'n nou gangetjie en moet jy oppas om jou kop nie teen 'n kragboks te kap nie. Ek was maar baie stug ontvang - verkeerde naam daarby. Ek was my verblyf gewys en dit was dit. Geen verdere kommunikasie nie. Die gasteboek in die plek spreek ook maar hul ongelukkigheid uit. Min is tevrede met die plek. Dan nog die doef-doef musiek tot laat. Net om môreoggend wakker te word met ma's en pa's wat hul kinders reg langs jou kamer bring na die creche. Nee wat, ek kan hierdie plek nie aanbeveel nie. Die ligging, alles, is net nie wat ek verwag het nie. Op die foto's van my verblyfkeuse het dit gelyk of daar twee badkamers is, toe net een. Die foto's laat die plek lekker lyk, maar moenie dat dit jou flous nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

EK verstaan nie dat die vooraansig u afskrik. Ons kry baie mooi komplimente vir die netjies parkering en tuine.
Die kragboks kan mens net in vasloop as jy nie voor jou kyk nie. Neem glad nie ruimte weg nie.
Die verkeerde naam verstaan ek nie en stug ek weet nie, ek smile altyd. Ek het u die klokkie gewys om my weer te kontak as u sou wou komunikeer oor iets. U het my nie weer ontbied. Ek is jammer u voel so, anders kon ek u dalk koffie aangebied het. Die gaste boek weerspieel die gaste se ondervinding, soos u was daar ook negatiewe kommentaar, maar gelukkig meer mense wat gelukkig en tevrede was. Smaak verskil, mens kry waarvoor mens betaal, n Instansie wat u meer per aand sou vra, het waarskynlik meer luukshede en dienste. Die musiek is wel soms n probleem, maar die hele dorp ly daaronder. Die kindertjies kom so van 7 uur soggens in, dit kan seker steurend wees, jammer daaroor. As u en u vrou elk u eie badkamer wou gebruik het, kon ek die eenheid langsaan se badkamer ook tot u beskikking gestel het. U moes net met my komunikeer het. Ek is jammer u het die instansie so ondervind. Waar dit kan poog ons om reg te stel en te verbeter. Die eenheid waar u in gebly het word baie gebruik deur ministers wat die dorp besoek. Sterkte met u reis vorentoe.

UrbanLife Accommodation
Andre Johann O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en rustig.

Baie aangename gasheer en gasvrou. .Skoon, netjiese, kamers. Sal dit vir almal aanbeveel. Maklik vir 'n vreemdeling om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Dankie Andre, dit was lekker om jou hier te hê!

UrbanLife Accommodation
Stiaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan S
Gesin met tieners

Lekker oornagplek op pad Windhoek toe!

Dankie, lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Plesier! En ons voorreg.

UrbanLife Accommodation
Andre Johann O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvrye eienaars.

Hartlik ontvang. Baie ruim en lekker beddens. Silwerskoon. Baie maklik om te vind as jy vreemd is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Ons voorreg en plesier!

UrbanLife Accommodation
Albert G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie verbaas oor wat ons hier gekry het.

Ons het baie lekker gebly en as ons ooit weer hier kom sal ons weer hier slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ons voorreg en plesier.

UrbanLife Accommodation
Stiaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan S
Gesin met tieners

Dankie, voel veilig en voertuig agter hekke. Regtig als wat jy nodig het vir 'n oornag.

Baie lekker gerus vir die volgende dag se lang pad. Met wifi en aircon 'n bonus! Stortdrukking was swak vir 2 van ons 3 en hoofslaapkamer se aircon dreun baie hard, klink soos wind wat waai. Verder lekker gerus, baie dankie. Ons kom weer met ons terugreis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Dankie, ek neem kennis van die terugvoer!

UrbanLife Accommodation
Alberti L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need!

All perfect! Secure parking, fridge and kitchen with all you need, walking distance to the center, good bed, fast Wi-Fi, very quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Our pleasure to accommodate you!

UrbanLife Accommodation
Hanita S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S

Dit was fantasties gewees.

Alles in die gastehuis was netjies en het 100% gewerk. Dis 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

UrbanLife Accommodation
Lutz S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service and very tidy.

Excellent, clean, tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na Swakopmund.

Vriendelike gasheer, skoon akkommodasie met alles wat ons nodig gehad het. Perfek vir 'n oorslaap op pad na Swakopmund vanaf Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Botumile Mcdonald P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Botumile Mcdonald P
Saam met vriende

Very welcoming and comfortable.

All you need is available and the host is very playable. He will come out to help switch on the TV. Everything is up to date.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Ons het lekker gerus op pad Swakopmud toe, sal weer oorbly as dit nodig is in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lutz S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good nights rest and our hostess was very friendly and accommodating.

The only point we would like to point out, before someone else is getting seriously hurt is the barbed wire on the entrance gate. I cut myself on the head. Luckily I had a tetanus vaccination recently.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D
Enkelreisiger

Nie 'n goeie ervaring nie a.g.v. baie min omgee.

Iemand kon my gewys het hoe dinge werk. As voorbeeld - die TV se klank werk net nou en dan met fyn verstellings. Moes rond bel om iemand te kry om oop te sluit. Net een liggie (bedliggie) het gewerk! Die kuierplek agter het heeldag en -nag baie harde musiek gemaak. Geen seep nie. Die bed en linne was ongelooflik goed en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Enkelreisiger

Rustige, skoon en netjiese eenheid wat sentraal geleë is.

Bekostigbare netjiese, skoon instansie wat gerieflik naby geleë is van verskeie winkels en ander dienste. Veilige parkering van straat af met CCTV dekking. Vriendelike eienaar, vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UrbanLife Accommodation se terugvoer

Dankie Ben...waardeer.... ons bes

UrbanLife Accommodation
Danny F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F
Enkelreisiger

Baie netjies en veilig.

Bietjie gesukkel met die ketting om die hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn W
Gesin met tieners

Pleasant overnight stay.

Cosy place with lockup facilities for the car. The area looks a bit unsafe but then so does most of the town. It was actually a safe spot. The apartment backs onto the Homegrown Lounge, so there was loud music until about 10pm. It is not too loud in the apartment, luckily. Wi-Fi was painfully slow and unreliable - it dropped frequently. Beds were comfortable and it was a good place for the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Gesin met tieners

Colette is very friendly. When something was broken it was immediately fixed.

Not far from anything, could walk everywhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was skoon en netjies, behalwe die stort kort aandag. Die krane is nie duidelik gemerk warm/koud nie en dit water stoot op in die stort, maar verder geen probleem nie.

Die plek is baie sentraal geleëen verkeer is ook nie erg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs en 'n netjiese plekkie. Mooiste tuin.

Maklike, bekostigbare plekkie wat ek ten sterkste sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539a0b1d140e7319f2a33cadc86097c198f11e74bb8f0d19b4b553b940ff192c5ff6fc1409e4badc7cd7c52a8f7e9facfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 286 Luchtenstein Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.580565102568 18.133995897484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem