Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ursula's Upmarket Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat, Eenheid 13 Aquarella Woonstelle, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ursula's Upmarket Apartment is 'n stylvolle woonstel wat sentraal in Plettenbergbaai geleë is en uitsigte oor die see bied. Die woonstel bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende, en is lekker naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV, en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n skadu-balkon met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n uitsig oor die rivier, die see en op die berge.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ursula's Upmarket Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 4

Jaar gelys 4

Ligging

  • High-straat, Eenheid 13 Aquarella Woonstelle, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat, Eenheid 13 Aquarella Woonstelle, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24d178d7fabbc176e15971ac3bd2c19f8411b7b7e5986c6da15cfeb57de2dd201a94bc8b5c5b216d2a34bc1dbd0bf18b961?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) High Street Unit 13 Aquarella Apartments 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.05445 23.37076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem