LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Usambara Lodge | LekkeSlaap
+27

Usambara Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Usambara Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ina B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Besigheidsreis

Baie ingenome met Usambara Lodge.

Kamers was gerieflik, netjies en skoon. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Ursula D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld.

Usambara Lodge is 'n baie sentraal geleë plekkie in die omgewing van Krugersdorp. Die personeel is baie vriendelik. Baie netjies en skoon. Die ontbyt is van 'n hoë gehalte. Maak gerus gebruik van die plekkie vir jou volgende kuiertjie in die omgewing van Krugersdorp.

Annalisa F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalisa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik met heerlike ontbyt.

Het pragtige troue begewoon op die perseel en was dit lekker om net oor te stap na ons skoon, netjiese verblyf.

Rhona P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rhona P
Enkelreisiger

Suitable for the occasion. Attended a wedding on the property.

Cleaners need to be more mindful about moving and throwing and taking guest's personal belongings from rooms. I had sachets of expensive face cream that was discarded during the mid-clean. It's not appropriate for them to be touching or moving items in the room. My sister's expensive iron was removed, but returned when requested back. A cleaner was showing off the money she received from another guest at the lodge, indirectly asking us to tip her. This is not appropriate behaviour.

Usambara Lodge's terugvoer

Dear Rhona,
Thank you for your review.
Our sincere apologies for any inconvenience caused during your stay. Can you please confirm if the cleaner's name was Daphney as we would like to resolve this matter to ensure it does not happen again.
Also can you please inform us of the value of your face cream as we would like to pay for your loss.
Hope to hear from you soon.
Kind Regards
Hesthea

Usambara Lodge
Eugene D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Ons was daar vir een aand vir 'n troue. Dit wat die kamer gebied het was presies wat nodig was vir die geleentheid, groot stort, lugversorging, kwaliteit bed en alles was baie netjies en skoon.

Leonora D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie smaakvolle verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Gert S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende mooi plek met puik diens en waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

George S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ales was netjes. Het verbyf terdeë geniet.

Ek was baie beïndruk met die venue en gastehuis. Sal dit enige tyd vir vriende en familie aanbeveel.

Dian V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dian V

Good

Very clean, safe, and well located.

Nenekazi T - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nenekazi T
Saam met vriende

Home away from home.

The perfect place to spend a little 'Me' time in.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjY2UzMjZiLTlkZWEtNDFiMi04N2ZjLWQxYzVkMzdhOTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Plot 16 Muldersdrift 1746 Gauteng 086 999 0018 13:00-16:00 09:00 -26.05299 27.81125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!