LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Utopia@LaBallito | LekkeSlaap
+43

Utopia@LaBallito

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Utopia@LaBallito
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cindy S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

Wonderful home away from home.

Thank you Elsbeth for a wonderful stay. Everything was as advertised, we especially appreciated the extra amenities like DStv, WiFi, aircon, a coffee machine and cleaning service. The only thing I could suggest is that the stove be upgraded and perhaps the pans too, as cooking proved to be a bit difficult. The rest of the unit is very modern and neat. We will definitely recommend Utopia@LaBallito to friends and family.

Hannes V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed geleë.

Baie netjiese en skoon woonstel. Baie lekker gebly. Goed geleë en loopafstand van strand. Winkel en restaurant so te sê op jou voorstoep.

Johan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

A modern apartment with all the creature comforts to ensure you have a great stay.

We enjoyed our stay in the beautiful 2 bedroom apartment. The air-conditioning, ceiling fans, DStv, coffee machine and dishwasher all contributed to a luxurious stay. The free WiFi was a plus and especially appreciated by the kids.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Thank you for your lovely review, Johan! I hope to host you again soon.

Utopia@LaBallito
Bianca B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek!

Ons het baie lekker hier gebly. Dit is 'n baie mooi, netjies en veilige plek. Ek sal net voorstel dat die plek 'n groter geyser moet kry, of hy moet warmer gestel word. As daar twee mense na mekaar bad/shower dan het die tweede persoon nie warm water nie. Maar buiten dit, is dit 'n awesome plek!

Marco D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco D
Gesin met klein kinders

Uitstekend! Niks was te veel moeite.

Sien sterre.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Beste Marco,

Baie dankie vir jul kuier by ons. Ek is so bly julle het lekker gebly.

Hoop om jul binnekort weer te sien!

Groete
Utopia@LaBallito

Utopia@LaBallito
Kosie C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie C
Gesin met klein kinders

Aangename week by Utopia deurgebring.

Woonstel netjies, maar gebou kort opknapping. Gerieflik geleë met eetplekke langsaan en swemstrand oorkant die straat.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Thelma. Die gebou word vanjaar geverf so dit sal darem help met daardie aspek.

Utopia@LaBallito
Mariette R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, safe and not too expensive.

Owner very friendly and helpful. Security guard not so friendly.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Thank you for your feedback and visit, Mariette. We will do our best to try to improve on some of these points.

Utopia@LaBallito
Ruan P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P
Gesin met klein kinders

Net te vinnig verby!

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Baie lekker gebly en die diens was puik!

Utopia@LaBallito's terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Ruan. Ek is so bly om te hoor dat jul ‘n lekker vakansie gehad het. Ek hoop ons sien julle gou weer!

Utopia@LaBallito
Salmarize K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmarize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a nice place and close to the beach

We had a great time at La Ballito 207, definitely worth the price for accommodation and close to the beach. Such a beautiful apartment.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Thank you for your visit Salmarize. I am glad that you had a good stay with us.

Utopia@LaBallito
Yolanda D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D
Gesin met tieners

Stunning plekkie!

Ek beveel beslis die eenheid aan vir enige iemand. Sal beslis weer oornag en vertoef wanneer ons in Ballito is.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Dankie vir jul kuier Yolanda, ek sien uit om jul weer te ontvang.

Utopia@LaBallito
Mark C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Gesin met tieners

For the price it's a great place to stay.

Very neat and upmarket apartment with a lot of extra's that you wouldn't expect. Wi-Fi was a bonus.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Thank you for your visit and lovely review Mark. We hope to see you again soon.

Utopia@LaBallito
Sharon G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G
Saam met vriende

Exceeded my expectations by far.

Awesome place to stay with friends or family, close to beach and restaurant. Staff was friendly and service was good.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Hi Sharon, thank you for your lovely review!! Much appreciated!!

Utopia@LaBallito
Motshidisi M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshidisi M
Gesin met klein kinders

Breathtaking.

It felt like home away from home and the service was exceptional. I just wish I stayed longer.

Utopia@LaBallito's terugvoer

Thank you for your lovely review Motshidisi, I appreciate your visit. You will have to come back for a longer stay next time.

Utopia@LaBallito
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 8, La Ballito-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHYUa76nZnxxJtGvBxRwptpruxUXsLYtDY7oexicyEee8gZiYLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 8 Jack Powell Road La Ballito complex 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.532627981126 31.221089212303
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!