Uurpan Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uurpan Safari Lodge is 14 km buite Schweizer-Reneke in die Noordwes geleë. Schweizer-Reneke het sowat 41,000 inwoners en is die administratiewe hoofdorp van die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit.

Die lodge bied 'n verskeidenheid verblyfsopsies. Die gastekamers is elkeen toegerus met lugversorging, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Ons het ook 'n restaurant en kroeg op die perseel waar gaste heerlike maaltye en skemerkelkies kan geniet terwyl die son agter die Kameeldoringbome sak. Gaan op 'n wildrit en sien diere soos buffels, swartwitpens, koedoes en vele meer. Ander doendinge op die plaas sluit in: baarsvang, bergfietsroetes en voëlkyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uurpan Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R810 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false