+73

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marianne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik, ons kom weer! Soos die eerste keer was dit weereens 'n heerlike ondervinding. Rustig, stil, pragtige kamer en wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jinkie
Uurpan Safari Lodge
Goeiemore Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete

Lizelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wow! Dié plek is amazing! Alles was 5 ster! Ons was uit die veld geslaan met almal se vriendelikheid en gasvryheid! En die kos was uit dié wêreld. Tien uit tien vir die sjef! Ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lovely. The staff were friendly and accommodating, our room was beautifully laid out, with everything we needed. The heater worked perfectly, which we were grateful for! The food in the restaurant was really good as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jinkie
Uurpan Safari Lodge
Good day Kirsten, Thank you for choosing Uurpan Lodge. We hope to welcome you again at our establishment in the near future. Kind regards,

Charles R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie aangename plek. Baie mooi plek, sal weer by Uurpan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jinkie
Uurpan Safari Lodge
Goeiemore Baie dankie dat julle Uurpan Lodge besoek het. Ons sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, Uurpan span

Joléne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Beautiful. Ons het baie lekker geslaap op 'n king size bed, kliëntediens was fantasties! Al wat ek voel kort was, was 'n klein yskas vir koeldranke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustige plek vir naweek ontspanning. Pragtige plek met mooi tuine en kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jinkie
Uurpan Safari Lodge
Baie dankie ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms op Uurpan Lodge Vriendelike groete

Ulrich K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Busy but quiet. It was pleasant during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corlien J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ons oase in die bos waar ons rus en vrede vind in luuksheid. Ons is mal oor Uurpan. Dit is ons huis weg van die huis af. Dis lekker naby aan ons en die pad is baie mooi. Die lodge self is 'n oase en die personeel is super vriendelik. Alles is so netjies en dit is so rustig daar. Dit is ons wegbreek as ons wil ontspan en ons maak seker om gereeld daar te kuier. Die kos is uit die boonste rakke en daar is alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jinkie
Uurpan Safari Lodge
More Corlien Dit is vir ons 'n voorreg om julle elke keer op Uurpan te ontvang. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete Theresa

Didintle S
1 nag
5.0
Apr 2024

Excellent. Very nice and exciting, thanks for the great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rus vir jou siel. Ek sorg altyd dat ek by Uurpan Safari Lodge bespreek as ons in Schweizer moet wees. Die diens is wonderlik en die kamers baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jinkie
Uurpan Safari Lodge
More Yolande Namens ons Uurpan span, wil ons julle net hartlik dankie sê vir die ondersteuning. Ons sien uit om julle weer te verwelkom op Uurpan Lodge Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jinkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R34, Uurpan Farm, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200741fab20276f82d6580afb7506d076be8366d0bcb9c5a959a80283b26d8afbce00e5ec0dd74e39844bc6a57e604ec910b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 R34 Uurpan Farm 2780 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.271128613126 25.377208292484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang