Uvongo Cabanas 8A
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R680 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Uvongo Cabanas 8A is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Uvongo Cabanas woonstelkompleks en is in die kusdorpie Uvongo geleë. Hierdie is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie slaapkamers maak van 'n aparte badkamer met 'n stort gebruik.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en daar is 'n gemeenskaplike braai-area in die kompleks wat met 'n see-uitsig spog. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf Uvongo-strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Uvongo Cabanas 8A sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom