LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uvongo Chalets 11 | LekkeSlaap
+16

Uvongo Chalets 11

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Uvongo Chalets 11
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Yolande S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Gesin met tieners

Dit was gesellig en veilig en skoon

Ons sal graag 'n lys wil he wat ons kan afmerk wat in die plek is sodat as iets weg is, dat 'n mens dit dadelik kan deurgee. Hulle moet ook seker maak dat die DStv se kabels werk. En dan as die mense kom werk daar sal ek dit aanbeveel dat daar toesig is. Die mense wat seker goed kom reg maak het, het skade verrig aan die hout en die muur toe hulle geboor het.

Zathaba K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zathaba K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time.

This was a very quiet place, and it's very safe, we really enjoyed ourselves, we would be making a new booking, this time coming with kids but on a different place, this has access to DStv, games for kids.

Helena J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Impractical washing basin in kitchen area - just a little too small otherwise very pleasant.

Chris M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie, maar geen water.

Baie ongelukkig. 2 volle dae geen water en geen kennisgewing. Moes water uit swembad skep om toilets te trek. Geen bad, maar op vakansie.

Pramasivan G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pramasivan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good view from the apartment.

It's good for only 2 people as it's a small apartment.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAggxurzneFF1MhstIrQmt6xWlsg9gkYPPWsNoQt4MxlJerHKkDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 14 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.842104084813 30.392391788634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!