LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uvongo Chalets 19 | LekkeSlaap
+19

Uvongo Chalets 19

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Uvongo Chalets 19
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eben F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, Uvongo Chalets 19 is baie goed toerus

Uvongo 19 is baie lekker ruim en sentraal en die uitsig is stunning.

Eben F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben F

Wonderlik.

Dit is 'n baie lekker woonstel om in te bly met 'n wonderlike uitsig.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Baie dankie Eben, ek is bly dat julle die vakansie geniet het.

Ek stem saam, die ligging van die woonstel is wonderlik.

Ons sien uit na jul volgende vakansie.

Groete,
Uvongo Chalets 19

Uvongo Chalets 19
Elizna D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, Ruim en Netjies Woonstel met 'n rustige see uitsig

Sien sterre.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Baie dankie Elizna, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Stephanie van Heerden.

Uvongo Chalets 19
Manieta V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manieta V
Saam met vriende

It was a great vacation!

Was a blast. Near everything and great big lawn for boys to play rugby and can smell the sea and see the sea.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Thank you so much for your lovely review. I am very glad that you enjoyed your holiday and we look forward to having you visit us again.

Uvongo Chalets 19
Madelein M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Terdeë geniet.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Baie dankie Madelein, ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgended besoek.

Groete
Stephanie van Heerden

Uvongo Chalets 19
Sue B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

What a beautiful place, sea view. Money worth spend and to get peaceful rest.

Will definitely book this place again.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Thank you for your lovely review Sue, it is much appreciated. I am so glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to your next holiday.

Uvongo Chalets 19
Sonica C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica C
Gesin met klein kinders

Puik!

Sal enige tyd weer daar bly!

Minnie M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie M
Gesin met klein kinders

Perfek vir gesin (of 2) met kleinkinders.

Goed toegeruste eenheid naby swemstrande, mooiste uitsig vanaf die groot stoep. Sal dié eenheid aanbeveel.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Ek is so bly dat julle die vakansie en die woonstel geniet het. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.
Groete
Stephanie van Heerden

Uvongo Chalets 19
Melissa S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Die eienaar en agent is baie behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend!

Ons verblyf was heerlik. Die eenheid is lekker ruim en het alle toebehoere wat nodig mag wees. Die uitsig is uitstekend en die rustigheid goed vir die siel!

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het, al was dit kort. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons. Groete, Stephanie van Heerden.

Uvongo Chalets 19
Victoria B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria B
Gesin met klein kinders

It was wonderful.

It was very clean, safety was excellent, staff very friendly, location, great view, great, had everything we needed in the chalet. Will recommend to everybody and we will definitely come again soon.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

I am so glad to hear that you enjoyed your stay and we look forward to having you visit us again. Kind regards, Stephanie van Heerden

Uvongo Chalets 19
Diandra M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit.

Great place to stay. Go to bed and wake up with the sound of waves breaking. Beautiful location, safe and clean.

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Thanks so much for your lovely review, I am so glad to hear that you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Uvongo Chalets 19
Marietjie S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met vriende

Waarde vir geld!

Ons verblyf was perfek en bo verwagting verras met 'n pragtige, veilige ligging! Die chalet was skoon, netjies en voldoende toegerus om enige ongerief te voorkom! Skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien...salig! Stephanie was dierbaar en het deurgaans seker gemaak ons is gelukkig! Ons sal beslis weer terugkeer vir 'n besoek!

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Ek is baie bly om te hoor dat julle die vakansie so geniet het en tevrede was met die woonstel. Ons probeer ons bes om al ons kliënte tevrede te stel. Ons sien daarna uit dat julle ons weer besoek, meeste van ons gaste kom elke jaar kuier. Voorspoed vir die nuwe jaar.

Uvongo Chalets 19
Charlotte K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charlotte K
Gesin met klein kinders

Baie oulik, net vuil.

Baie gerieflike woonstel, baie goed toegerus. Die skoonmaker het ingekom om te kom skoonmaak na ons gekla het oor dit vuil is, maar steeds is die plek nie baie skoon nie. Kort 'n goeie "spring clean".

Uvongo Chalets 19's terugvoer

Ek is baie jammer dat julle nie tevrede was met die woonstel nie. Ek het 2 keer ekstra skoonmakers gestuur maar ongelukkig was dit nie voldoende nie. Wanneer 'n woonstel reg op die seefront is, is die vogtigheid 'n groot problem, veral as die woonstel vir 'n paar dae toegesluit is. Sover dit "customer service" betref, was ek dadelik in verbinding met jou al was ek voltyds by my man se bed in ICU. Ek het dadelik probeer om jou problem uit te sorteer.
Ek hoop dat julle weer kom kuier en dat julle dan alles na julle smaak sal vind.

Uvongo Chalets 19
Vanaf R695
per nag (plek vir 8)
Vanaf R695
per nag (plek vir 8)
Vanaf R695
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1MGE2NGY3LThjZDItNGE0OS1iMDAzLTYwODRkZTczYzRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Lilliecrona Boulevard No. 19 Uvongo Chalets 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.84201848549 30.392665733799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!