+44
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 154 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Uzuri Guesthouse is oorkant Windhoek se Skougronde en naby Maerua Mall geleë. Die mall bied 'n verskeidenheid klerewinkels, koffiewinkels, restaurante, kruidenierswinkels, bankgeriewe en 'n Virgin Active.

Die verblyf beskik oor 12 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, gratis WiFi, 'n yskas, lugversorging en 'n lessenaar vir sakereisigers.

Gaste het toegang tot 'n semi-verhitte swembad en 'n pragtige tuin. Die gastehuis het 24 uur-geslotekringtelevisie vir gaste se gemoedsrus.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Justine D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Diens was uitstekend. Almal was baie vriendelik. Sal definitief. Baie lekker gebly. Diens was uitstekend. Almal was baie vriendelik...
Sien meer
Des 2025
Leonard C
Besigheidsreis
5.0
Very convenient, breakfast was great and rooms are spacious and clean. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Ettienne P
5.0
Baie lekker en prakties geleë. Baie prakties geleë naby alles. Netjies en lekker.
Mrt 2025
Rashaan B
Gesin met tieners
4.8
Gerieflik en ontspanne. Verblyf was baie aangenaam, en die ontbyt elke oggend was wonderlik met baie om van te kies. Die staf is baie behulpsaam en vr...
Sien meer
Jul 2025
Alicia S
Gesin met tieners
2.6
Glad nie aanbeveelbaar nie. Dit was die eerste gastehuis waar ek al gebly het waar ek moes vra vir handdoeke. Die handdoeke was met ons aankoms nat. O...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lolita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 154 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Uzuri Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

154 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Tx3ktuvtZ71fIDGXSoGTv6qFfGTNPgpOIxEtWJ4XbU2IGLdhC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 154 Jan Jonker Road Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.579491495929 17.089287380986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang