Vaal De Grace 381
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Sunet D - Mei 2024
Algehele gradering
Salig.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Sunet, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf in ons gastehuis geniet het! Julle is altyd weer welkom. Groete, Elizabeth.
Annemarie J - Apr 2024
Algehele gradering
Gelukkig en tevrede.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Annemarie, solank as wat julle gelukkig en tevrede was, is ons ook! Dankie vir jou positiewe terugvoer en spesiale ekstra fooitjie vir Pamela, ons skoonmakertjie - sy het dit so baie waardeer! Mooiloop tot volgende keer, Elizabeth
Tanja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and beautiful, well recommended.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Thank you Tanja for being a quiet, neat and super easy guest! I would welcome you back anytime - your positive feedback is much appreciated. Greetings! Elizabeth
Jimmy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Beste Jimmy, dankie vir jou mooi woorde, dit was heerlik om julle as ons gaste te hê! Mooiloop tot volgende keer, groete Elizabeth
Theodoruslouis D - Feb 2024
Algehele gradering
A weekend is too short to fully appreciate the house and surroundings.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Baie dankie, Theo. Dit is heerlik om te hoor dat julle gelukkig was en veilig gevoel het. Dit was maklik en lekker om saam met jou te werk. Julle is enige tyd weer welkom! Groete, Elizabeth.
Francis U - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek!
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Francis,
Dankie vir die terugvoer, dit was net ń plesier om julle by ons te hê en julle is altyd welkom!
Groete François en Elizabeth
Herkie T - Jan 2022
Algehele gradering
Stunning!
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Beste Herkie, dit was net 'n plesier om julle hier te hê en julle is altyd welkom. Baie dankie vir die moeite om julle terugvoer deur te stuur - Groete, Elizabeth
Asgher M - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, safe and very peaceful.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Dear Asgher, thank you for your positive feedback on 381 Vaal de Grace. We are pleased that you enjoyed your stay, feel free to come and explore our town and region even more next time! Greetings Francois and Elizabeth Fourie.
Wanda V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek met 'n mooi uitsig oor die golfbaan.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Beste Wanda, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is baie bly as ons gastehuis aan die nodige behoeftes voldoen het! Kom ontspan gerus weer anderdag.
Chene V - Mei 2021
Algehele gradering
Stylvol, ruim en netjies met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan!
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Beste Chene, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Enige tyd weer welkom. Groete, François en Elizabeth.
Sonja S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Beste Sonja, dis altyd goed om te hoor dat ons gaste gelukkig was en lekker gebly het. Kom gerus weer. Groete, François en Elizabeth.
Charity M - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Dear Charity Thank you for your positive feedback.
I am very pleased that you and the family had a good time at 381.
Please come and enjoy Vaal de Grace again, soon.
Greetings Elizabeth
Heidi S - Des 2020
Algehele gradering
Very modern and comfortable house, definitely recommend.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Dear Heidi,
I am so glad that you and the family had a good time at 381 on Grace, as well as in Parys! Thank you so much for your review. We like to have happy customers and it is good to get such feedback. Have a lovely New Year and you are most welcome to return for another visit!
Greetings,
Elizabeth
Karen V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Karen,
Ons waardeer jou boodskap en die mooi woorde! Baie dankie dat julle ons huis só skoon en netjes gelos het! Julle is vyfster gaste en is Enige tyd weer welkom!
Groete,
François en Elizabeth
Cheryl V - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful setting for a weekend getaway
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Oh Cheryl, thank you for your lovely response. It is really all that matters to us to know that our guests appreciate our efforts. We are so thankful to hear that you were happy and enjoyed the weekend away. Of course, you are welcome to return. Greetings Francois and Elizabeth Fourie 381, Vaal de Grace.
Amanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Die rustigheid was net wat ons nodig gehad het.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Amanda, dis lekker om te weet dat 381 Vaal de Grace so goed aan julle behoefte voldoen het. Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle familie kuier-naweek. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Francois en Elizabeth Fourie, 381 Vaal de Grace.
Suléne P - Okt 2020
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plek!
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Sulene, dit was heerlik om te ontmoet! Baie dankie dat julle Vaal de Grace 381 gekies het vir die spesiale naweek kuier. Dis altyd lekker om te hoor dat gaste tevrede was. Dankie ook dat julle alles so netjies gelos het.... enige tyd weer welkom! Groete, Francois & Elizabeth
Izette K - Sep 2020
Algehele gradering
Luukse verblyf.*****ster
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Izette, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd welkom. Elizabeth
Sanet B - Sep 2020
Algehele gradering
Grace upon grace.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Liewe Sanet, dit was net 'n plesier om julle familie hier te ontvang. Dankie dat julle ons gastehuis gekies het om die spesiale verjaardag te kom vier. Julle is enige tyd weer welkom op lieflike Vaal de Grace. Groete, Francois en Elizabeth Fourie, 381 on Grace
Lynette V - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike langnaweek op 'n gholflandgoed.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Beste Lynette, julle is beslis die kwaliteit soort gaste wat ons graag in ons gastehuis ontvang. Julle lewenstyl en entoesiasme is aansteeklik en nommerpas vir ons lieflike eiland, Vaal de Grace. Baie dankie vir die kuier, julle is enige tyd weer welkom. Groete Francois en Elizabeth
Fikile M - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderful, home away from home.
Vaal De Grace 381 se terugvoer
Dear Fikile, thankyou for your positive feedback.
We are glad that you enjoyed your stay and would like to welcome you back anytime.
Greetings Francois and Elizabeth Fourie, 381 Vaal de Grace.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaal de Grace 381, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom