Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal View

Selfsorg
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Albei badkamers het storte, toilette en wasbakke. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste lekker agteroor kan sit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 1 slaapkamer op die onderste verdieping, asook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n lieflike uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n lieflike uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosenstraat 11, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0df9d2fbd61a576c2555921b78286e1ed1068123a8cccf8814e5dffae1406b8f8fde20623c580f8da40bd7467767e050fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 11 Rosen Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.889273736058 28.102748713781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem