Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaalaton Waterfront Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 48, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Vaalaton Waterfront Huis is 'n selfsorgvakansiehuis in Oranjeville geleë reg op die oewer van die Wilgerivier Vaaldam. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en het 'n privaat jetty en 'n inglipbaan vir bootry of visvang.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Vier van die slaapkamers is op die boonste verdieping en die vyfde slaapkamer is op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n kot. In die vyfde slaapkamer is daar 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n gastetoilet is ook beskikbaar.

Daar is 'n kombuis en 'n leefarea op die eerste én tweede verdiepings. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea op albei verdiepings het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.

Daar is 'n swembad, asook 'n braai-area en 'n ruim stoep. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaalaton Waterfront Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
3 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Vaalaton Waterfront Huis
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

SUZETTE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Parkstraat 48, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Vaalaton Waterfront Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 48, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6a68f700bbd15028eeb32d2e3ebc3ead60303d7c5665d266ef1d4e602b554b18771b24b618c07a912f7e11396688173517a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 48 Park Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.987800862482 28.19952764352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem