Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidkus Riviera Chalet 10

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Suidkus Riviera Chalet 10
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rona M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M

Rustig en baie veilige omgewing.

Was 'n amazing vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Gesin met klein kinders

Lieflike veilige ligging en veilig vir kinders wat graag buite speel sonder dat ouers bekommerd moet wees.

Die eienaar het ons kort na die bespreking gekontak en was ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Die plekkie is ruim en was baie mooi skoon toe ons daar aangekom het. Enige navrae was binne baie redelike tyd opgelos en ek was baie dankbaar vir die wasmasjien en tuimeldroër op die terrein. Die plek was ook baie ruim en het 'n braai area reg buite die eenheid. Ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met klein kinders

Fantasties

Al was die strande gesluit kon ons op die strand wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9abb1cd8b50e2b6af32abce18e2172c9c850d789c395fe3240b9a243b3630a06ee164fead51c294e837ed88e91fedd6524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 Casuarina Road Suidkus Riviera 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.705566023508 30.482936378806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem