LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Valentina | LekkeSlaap
+84

Valentina

3 resensies
Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 14 Augustus 2021

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Hertzog-straat 27, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R999 R699 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Valentina bied 'n selfsorgwoonstel, asook 'n paar gastekamers. Die verblyf is in Dan Pienaar in Bloemfontein.

Verblyf word gebied in 3 eenhede, waarvan 2 eenhede slaapplek vir 4 gaste het en 1 wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 1 ekstra kind en Tina, een van die eenhede met slaapplek vir 4, het slaapplek vir 2 ekstra kinders. Al die eenhede is goed toegerus vir selfsorg, hoewel hulle slegs yskassies het.

Parkeerplek is net 'n paar tree van die ingang af beskikbaar.

Die verblyf is naby winkelsentrums soos Mimosa Mall, Waterfront Loch Logan en Preller Plein, en is naby skole soos Centraal, Oranje, St Andrew, W.Postma Grey en Eunice.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Valentina
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Generaal Hertzog-straat 27, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Valentina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R999
Vanaf R699
per nag (vir 2 persone)
was R999
Vanaf R699
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Hertzog-straat 27, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiLeawqTW2fvQnazWYB2031TOPIpizvoKxpTWumIEwCrnvuzpGv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R999, nou Vanaf R699  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 27 General Hertzog Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 086 999 0018 17:00-21:00 10:00 -29.095838014385 26.208953261375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!