LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vallen Lodge Ballito View | LekkeSlaap
+14

Vallen Lodge Ballito View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 80, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Vallen Lodge Ballito View is 'n selfsorgeenheid in die Vallen Lodge-kompleks op die strand in Ballito. Die kompleks bied direkte toegang tot die promenade en strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en leefkamer. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dubbelbed. Die derde, vierde en vyfde kamer het elk 2 enkelbeddens. Al die kamers het plafonwaaiers. Die eerste, tweede en derde badkamer het elk 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en wasmasjien. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n plafonwaaier. Die sitarea het 'n ingeboude kroeg, sitplek en platskerm-TV met volledige DStv. Die sitarea lei na 'n groot ommuurde stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Vallen Lodge Ballito View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Compensation Kusweg 80, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 80, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22d33664c699170011580f2cabce1a175cc439bca673cf8ccf31a8e0e09e679c68870fd2e7794162842ea6428833171dcef7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 10) 80 Compensation Beach Road Ballito 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.5373728 31.2215775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!