Underberg Akkommodasie by Valley Lakes | LekkeSlaap
+10

Valley Lakes

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Valley Lakes is 'n skilderagtige en rustige wegbreekplek in die Suidelike Drakensberge. Ons bied gaste 'n hawe van rus en vrede waar hulle kan voëls kan kyk, kunsvlieghengel in die stilstaande of lopende riviere, gaan draf en vele meer ontspannende aktiwiteite geniet.

Die akkommodasie beskik oor 3 selfsorgkothuise met 2 dubbelslaapkamers onder. Daar is 2 enkelbeddens of dubbelbeddens in elke kamer en 4 ekstra enkelbeddens op die tussenvlak. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met eetgerei en breekware en 2 toilette, 'n bad en 'n stort.

Binne die eenhede is daar 'n kaggel om te verseker gaste sal al te lekker en gesellig in die koue winters binne kan kuier. Daar is ook 'n braaiplek buite sodat jy die pragtige natuurskoon kan waardeer en inneem wanneer jy saans 'n lekker vleisie braai.

Valley Lakes is 'n kunsvlieghengel-bestemming van formaat en gaste kan reg voor die kothuise of op die Curragh-meer hengel. Daar is oorgenoeg spasie vir wandelings en voëlkyk. Daar is ook 'n klimraam en natuurwandelings vir die kinders. Roeibote is vir kinders onder 12 met toesig beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Valley Lakes
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Valley Lakes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhZjVkNDdiLTBjMWEtNGMxYy05MzYyLTI1MzU4ZDgyNWY2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 R617 Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.940833333333 29.347777777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za