Mostertdrif Akkommodasie by Van der Stel Akkommodasie | LekkeSlaap
+5

Van der Stel Akkommodasie

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 3, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Van der Stel Akkommodasie is naby die hartjie van Stellenbosch. Gaste kan dié studentedorpie met sy talle museums, kunsgalerye, kurio-winkels en historiese geboue verken.

Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die sitkamer het 'n dagbed en 2 gemakstoele. Die kombuis het 'n stoof, yskassie, oond, breekware en eetgerei.

Die eenheid het 'n TV met volle DStv-kanale, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Van der Stel Akkommodasie is etlike meters vanaf die Jan Marais Natuurreservaat, Eersterivier en wandelroetes om van te kies en te keur. Die eenheid is 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is naby gholfbane, puik restaurante en talle wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Van der Stel Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Van der Stel Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Van Der Stel-weg 3, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van der Stel Akkommodasie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 3, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5Y2Y0YzI1LWNlMjAtNDBmYy05NDM4LWQ1ZWRkYTY4ODg5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 3 Van Der Stel Street Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9362766 18.8748725
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za