6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Kamdebo Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vasbyt Bo is 'n selfsorgeenheid in Hartenbos. Hierdie verblyf is op die boonste verdieping van die eienaar se eiendom. Die eenheid is 'n paar meter vanaf die strand geleë wat dit die perfekte plek maak vir 'n gesinsvakansie.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met slegs 'n stort.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n kuierarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met sitplek vir 6 gaste. Die kuierarea het sitplek en 'n TV met DStv, 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die kuierarea het stapeldeure wat lei na die balkon met 'n uitsig oor die see.
Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 124 Kamdebo Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Vasbyt Bo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Kamdebo Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang