Vaucanga Thuarsi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vaucanga Thuarsi is 'n selfsorgvakansiehuis en is in Palm Beach, tussen Margate en Port Edward, geleë. Die huis is slegs 500 m van die strand, 8,4 km van die Marina Blouvlagstrand en 8 mense kan gemaklik hier bly.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed terwyl die ander 2 elkeen 'n driekwartbed het. Die slaapkamers het glasdeure wat lei na die dek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, broodrooster en 'n ketel. Die ruim woonkamer het 'n TV. Daar is ongelukkig nie braai-geriewe beskikbaar nie, maar jy kan jou eie draagbare braai saambring. Neem asseblief in kennis dat jy nie mag braai op die houtdek nie.

Ons bied ook veilige parkeerplek af van die straat af sowel as 'n alarmstelsel. Daar is 'n dam op die perseel, maar is nie omhein nie en dit word gebruik op gaste se eie risiko. Gaste met kinders moet teen alle tye toesig hou oor hulle.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vaucanga Thuarsi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za