LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Venus Selfsorg | LekkeSlaap
+13

Venus Selfsorg

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 24, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Venus Selfsorg is geleë in Sutherland en bied heerlike en gerieflike selfsorgverblyf vir 6 mense.

Die huis het 3 slaapkamers en beddegoed en handoeke word verskaf. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed asook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ook 'n dubbelbed. Die laaste 2 kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die groot kombuis spog met 'n ingeboude kaggel, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, yskas, vrieskas en eetarea. Gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar ook 'n kaggel is. Buite is daar braaiplek parkeerplek op die perseel.

Venus Selfsorg is stapafstand vanaf die middedorp waar talle restaurante en kuierplekke is. Sutherland is sterre-mekka, en bied ook Sterrekyk-toere, voëlkyk, 4x4-roetes, voetslaan en fietsry. Gaste kan ook die SA Astronomiese Observatorium of die Sutherland Anglo-Boereoorlog Begraafplaas besoek. Gaste kan ook die nuut geboude Planitarium besoek. Gaste kan dalk ook sneeu in die winter sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Venus Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Venus Selfsorg
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 24, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Venus Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 24, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2Yjc3ZDgzLTFjNjMtNDgxYi04NGEyLWUwZmM4NTcyNDhjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 980  per nag (vir 6 persone) 13 5 1 5 24 Sarel Cilliers Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.394763994264 20.664076867737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!