Vergezicht Vakansie Eenhede

Selfsorg
Vergezicht Onderste Eenheid
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 badkamers. Die een badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander aparte badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Elke verdieping se leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid om die grondverdieping het ook 'n oond. Elke kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke verdieping het sy eie stoep met sitplek en braaigeriewe. Die balkon op die boonste verdieping het ook 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie huis is net 'n entjie vanaf die strand en 'n plaaslike kruidenierswinkel.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Gas
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in
Braai
Buite, Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Gas
Vermaak
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie. Gaste word verwag om die eiendom en alle besittings versigtig te hanteer. Verlaat asseblief die huis soos u dit ontvang het. Rook is streng verbode binne die huis. Enige partytjies of privaat funksies word streng verbied. Gaste word nie toegelaat om enige vuil skottelgoed agter te laat nie. Moet asseblief geen meubels rondskuif nie. Moet asseblief nie die slaapbanke in die leefareas oop- of toemaak nie, die gashere sal dit vir u hanteer. Enige besoekers waarvoor nie bespreek is nie, word nie toegelaat nie. Basiese items word voorsien. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word. Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie. Indien enigiets breek, sal gaste daarvoor moet betaal. Die blindings en vensters moet toegemaak word, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat. Versuim om enige huisreëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder 'n terugbetaling. Die eienaar en bestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan u, u familie of besoekers tydens u verblyf op die perseel om enige rede hoegenaamd nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vergezicht Boonste Eenheid
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik oor 'n lieflike, ruim boonste verdieping met 'n oopplan-kombuis, 'n ruim leefarea met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus. Let dat daar slegs 'n tweeplaatgasstoof is en dat die eenheid nie 'n oond het nie. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels, 'n braai en 'n see-uitsig. Parkeerplek is op die grasperk voor die huis beskikbaar. Let dat daar trappe aan die kant van die huis is wat na die boonste eenheid lei.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Gas
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in
Braai
Buite, Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Balkon
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Gas
Vermaak
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie. Gaste word verwag om die eiendom en alle besittings versigtig te hanteer. Verlaat asseblief die huis soos u dit ontvang het. Rook is streng verbode binne die huis. Enige partytjies of privaat funksies word streng verbied. Gaste word nie toegelaat om enige vuil skottelgoed agter te laat nie. Moet asseblief geen meubels rondskuif nie. Moet asseblief nie die slaapbanke in die leefareas oop- of toemaak nie, die gashere sal dit vir u hanteer. Enige besoekers waarvoor nie bespreek is nie, word nie toegelaat nie. Basiese items word voorsien. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word. Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie. Indien enigiets breek, sal gaste daarvoor moet betaal. Die blindings en vensters moet toegemaak word, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat. Versuim om enige huisreëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder 'n terugbetaling. Die eienaar en bestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan u, u familie of besoekers tydens u verblyf op die perseel om enige rede hoegenaamd nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Le Grange Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8013907e4f421f8ae3c3cc975aa101b074829a561ac46aca68d3ff5c7b40671bbb66df987e913901981a2e7ff14c844dc58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 20 Le Grange Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6105252 19.3856867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang