Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verkijken Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Verkijken Plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 497 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Verkijken Cottage is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis op Verkijken Plaas, 'n houtplaas sowat 10 km vanaf Haenertsburg. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n versteekte wegbreekplek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak en daar is nog 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n koffietafel en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n eetarea en gemaklike sitplek. Gaste kan in die boomryke omgewing gaan stap, piekniek in die rustige tuin hou, die braaigeriewe gebruik, gaan voetslaan en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Verkijken Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Verkijken Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • R71, Verkijken Plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Verkijken Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 497
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 497
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Verkijken Plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58f6bd0194393c06b1b694c26dd725e9f1a3acd2902c4487901a2e5c68219fb031ff71808088f175352d03ad728f48c4c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 497 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 R71 Verkijken Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.890840852576 29.942810409825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem