LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vermaaklikheid Olive Farm | LekkeSlaap
+10

Vermaaklikheid Olive Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg, Erf 499/126, Vermaaklikheid Olive Farm, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vermaaklikheid Olive Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustieke visserskothuis wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Die kothuis is op 'n plaas in Vermaaklikheid.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 vuurmaakplekke in die kothuis en 'n braai-area buite.

Die Duiwenhoksrivier is 15 minute se stap van die kothuis af en gaste kan daar swem, bootvaart of kanovaart. Die verblyf is ideaal vir paartjies.

Dit is beter om inkopies saam te bring, aangesien Riversdal wat 37 km weg is, die naaste plek is om inkopies te doen. Stilbaai is 38 km van die instansie af, en het ook ’n paar winkels en restaurante. Hierdie eenheid is die ideale om uit die besige stad te ontsnap en die natuur te geniet. Gaste kan gaan stap tussen fynbos-heuwels, gaan swem, visvnag, om die braai kuier of net ’n boek lees.

Slaapplek

’n Bespreking by Vermaaklikheid Olive Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hoofweg, Erf 499/126, Vermaaklikheid Olive Farm, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg, Erf 499/126, Vermaaklikheid Olive Farm, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa179076d46f2f5db16bc7140c5e0d236591cd9f2a143d9b1312f8b68760d0caff9e6d84b5dfd902d4105436697ee60002e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) Plot 499/126, Main Road Vermaaklikheid Olive Farm 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.312014248112 21.032363440475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!