Glenmore Akkommodasie by Vernon and Sandy's Place | LekkeSlaap
+9

Vernon and Sandy's Place

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Early-straat 459, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 860 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Vernon and Sandy's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Glenmore Beach. Dié huis is lekker naby die strand en net 6 km vanaf die idilliese dorpie genaamd Leisure Bay.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die sitarea is toegerus met 'n TV en daar is 'n oond en stoof in die kombuis. Gaste het toegang tot 'n motorafdak en 'n swembad.

Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Bring gerus ook jou DStv-dekodeerder en -slimkaart saam as jy 'n behoefte het aan meer kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by Vernon and Sandy's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir Vernon and Sandy's Place
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Early-straat 459, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Vernon and Sandy's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 860
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 860
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Early-straat 459, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYWQxMmRkLTMxNjQtNGVlMi04NzA0LTY4YmI1YjA2NTM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 860  per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 459 Early Street Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.999095941846 30.266658843881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za