Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verwelkom Skilliepark

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofstraat en Rocherpanstraat, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Verwelkom Skilliepark is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Skilliepark-kompleks in Dwarskersbos, Velddrif. Hierdie verblyf is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie aan die Weskus aangesien dit net 100 m vanaf die strand is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die area lei na die oopplan-leefarea met 'n rusbank, stoele en 'n platskerm-TV. Daar is 'n binnebraai-area en lessenaar. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad in die kompleks. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Verwelkom Skilliepark sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Verwelkom Skilliepark
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoek van Hoofstraat en Rocherpanstraat, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verwelkom Skilliepark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 172
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 172
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofstraat en Rocherpanstraat, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda27352373d00442c273a95c9e68779bac99467fb6b32b73fa8c000d1976059b6af207f1b6b5cdc8e8f98f4d09901c43070f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Main Steet and Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684871425516 18.24308746958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem