Vetra Amour Guesthouse
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat oornagverblyf soek. Die gastehuis is sentraal naby winkels, restaurante, skole ander geriewe.
Die verblyf het 7 lieflike slaapkamers en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n deur tot die parkeerarea, tuin en toegang tot swembad en braaigeriewe. Die kamers het ook waterverkoeling, 'n TV met OpenView HD of teen 'n ekstra koste, DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.
Die swembad is ook beskikbaar vir gaste wat oornag bly, asook die braai-area onder die lapa.
Daar is veilige en toesluitparkeerplek beskikbaar met 'n elektriese heining en -hek.
Die gastehuis is ongeveer 400 m vanaf Rhodesdene Pick 'n Pay-sentrum en sowat 800 m vanaf die Gariep Hospitaal. Dit is ook naby ander besienswaardighede soos, North Cape Mall, Diamond Pavillion Mall, Groot Gat en die Mcgregor Museum.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Vetra Amour Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rhodesdene Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap