Vibrant Sea Point Apartment Ocean Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Frere and Hofmeyr Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vibrant Sea Point Apartment Ocean Views is 'n moderne eenslaapkamerwoonstel in Seepunt wat helder, stylvol en ideaal geleë is. Dit is stapafstand van die Seepunt-promenade, kafees en restaurante, met Clifton- en Kampsbaai-strande, die V&A Waterfront en Kaapstad se middestad net 'n kort rit weg.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. 'n Toegewyde werkspasie en hoëspoed, onbeperkte WiFi is ingesluit.
Bykomende geriewe sluit in veilige toegang en onderdakparkering.
Gaste het volle gebruik van die woonstel en sal hul eie stel sleutels ontvang. Bykomende skoonmaak- en wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste gereël word. Linne, handdoeke, tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe word voorsien.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Corner of Frere and Hofmeyr Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Frere and Hofmeyr Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang