Victoria Court 4
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orangestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 680 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Victoria Court 4 bied gemaklike selfsorg-verblyf in ’n huis met 3 slaapkamers in ’n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is lekker naby die see.
Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea met ’n binnebraai. Die eerste kamer het ’n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ’n dubbelbed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas en oond en stoof, en dit lei na die leefarea met ’n sitarea, eetarea en binnebraai. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en vadoeke saambring.
Gaste het toegang tot die dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke. Karwasgeriewe is ook beskikbaar. Die huis beskik ook oor ’n alarmstelsel. Gaste moet vir hul eie elektrisiteit betaal.
Slaapplek
’n Bespreking by Victoria Court 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Jaar gelys 6
Ligging
- Orangestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Victoria Court 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orangestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom