Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Beach Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kaitlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Victorian Beach Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zama Precious M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zama Precious M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely good.

Wonderful and awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met klein kinders

Marlon is absoluut uitstekend. Dankie vir alles, Marlon.

Wonderlike ervaring. Alles was puik. Maar ek moet die bestuurder Marlon uitsonder. Hy is absoluut die held en het alles onder beheer. Dankie, Marlon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze A

Uitstekend, fantasties.

Die personeel het uit hul pad gegaan om ons wittebrood fantasties te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Enkelreisiger

Skoon, netjies, alles wat mens nodig het en stil om te kan uitrus. Sal eniget.

Skoon, netjies, alles wat mens nodig het en stil om te kan uitrus. Sal enigetyd weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was baie lekker, baie stil. Die gasheer was ongelooflik! Hy is net awesome. Dankie vir alles en behou alles wat mooi is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer na die plek kom. Baie mooi en netjies.

Baie lekker plekkie. Baie mooi uitsig. Groot voertuie gaan net sukkel om te parkeer in die garage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelle C
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier, alles was netjies en skoon. Dit was stil en rustig. Marlon het uit sy pad gegaan om ons gelukkig te hou. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommy R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy R

Relaxing

Nice place to stay. Freindly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virginia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness!

My stay was a great, clean place. very friendly and helpful guy Marlon. the place is peaceful. a walking distance from the sea and the shops. I'd definitely come back.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Gesin met klein kinders

Rustig, baie veilig en baie goeie diens. Dankie.

Baie dankie, ons het ons verblyf by Victorian Beach Cottages baie geniet, diens was uitstekend, ek sal die verblyf aanbeveel, daar is goeie diens en opsigter is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met tieners

Baie lekker dankie.

Ons het dit baie baie geniet dit was regtig baie mooi en Marlin was baie vriendelik. Ons sal beslis weer soentoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya L
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie gerieflik.

Ons het ongelukkig nie water in die eenheid gehad nie en kon nie bad of stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victorian Beach Cottages se terugvoer

Dearest Tanya, thank you kindly for your review and for choosing to stay with us! You were a pleasure to host.

We are sorry that there was no running water supply on the morning of your departure. Unfortunately there was a Municipality issue in the area on that particular morning which affected the whole district of Amanzimtoti. The water supply did however come back half an hour before your check out time, but you had already left by then or else we would have offered you extra time to shower before you had left our property. We also have a jojo tank next to the cottage which the manager would have provided to you for access to water for washing hands or use of the toilet system. Once again, we apologise for your experience but this was unfortunately out of our control. We do however look forward to hosting you and your family again in the future! Stay safe and thank you for staying with us.

Victorian Beach Cottages
Peet J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Baie lekker. Marlon wat ons ontvang het, het hom baie goed van sy taak gekwyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Gesin met klein kinders

Home away from home.

We stayed at the Sunbird Cottage, travelling down with a grumpy old man and a very bouncy toddler. The staff really went the extra mile to accommodate us and service was excellent and not invasive. Near to all amenities. Big ups to Marlon and Kaitlin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H

We thoroughly enjoyed our stay. The place was very neat, comfortable and clean. The assistance of the manager who assisted us the whole time was appreciated. Friendly service which we welcomed.

The pictures on the website do not do the cottages any justice. It's very beautiful. The venue accommodated my dad in a wheelchair and made sure he was comfortable. I will most definitely make use of the facility again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonhlanhla M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic example of brilliant customer service. Wonderful holiday we had.

It was very comfortable with all modern amenities and my husband would not hesitate to stay here again. Warm, welcoming and a treat to visit. Enough privacy with the area feeling safe and secure. Rare to find such helpful, professional and thoughtful owners whose integrity, help and advice was very much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiseman B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wiseman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Very good, very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Gesin met tieners

Mooi en netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel is netjies en mooi gemeubileer. Mooi uitsig van die balkon af. Loopafstand van winkels en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Uitstekende kliëntediens. Net ongelukkig baie trappe. Baie eerlike opsigter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N
Gesin met tieners

Uitstekende diens. Vriendelik en gasvry, Skoon en netjies.

Die Cottages was perfek en het aan al ons behoeftes voldoen. Die Woolworths food net oorkant die pad was ook baie gerieflik. Ons het heerlik gekuier en lekker gebly. Baie dankie dat ons ook vir Ava ons hondjie kon saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 410, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20161ac210c86a66545e8c0c7b0518960cfa67c07941bed6cfec6c52551e23eee9c788c71a44b522b0a9f5765d1d31a4cf90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 410 Kingsway Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.051267540549 30.88663995266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem