Groenpunt Akkommodasie by Victorian House on the Atlantic Seaboard | LekkeSlaap
+36

Victorian House on the Atlantic Seaboard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braeside-weg 5, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Victorian House on the Atlantic Seaboard bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Groenpunt. Die huis is naby 'n rits besienswaardighede in en rondom Kaapstad se middestad.

Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens en deel 'n badkamer. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met al die nodige geriewe. Die eetarea het sitplek vir 8 en beskik oor 'n kaggel. Die aangrensende sitkamer bied toegang tot 'n binnehof met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.

Die huis het 'n balkon waar gaste kan sit en eet. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie en die huis bied gratis WiFi. Victorian House on the Atlantic Seaboard is naby die stadion, winkels, kroeë en restaurante.

Die perseel is net 'n entjie se ry vanaf die V&A Waterfront en middestad waar daar talle ondernemings, ontspanningsgeriewe en besienswaardighede is.

Let wel dat daar ook 'n kantoor op die perseel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Victorian House on the Atlantic Seaboard sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Braeside-weg 5, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braeside-weg 5, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbix8YN6zmVRrkeHMnp1lvdUDbONy2EZC0ttQOCtkA43Vq3nz3z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 5 Braeside Road Green Point 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.9097 18.40562
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za