View from the Hill

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

View from the Hill is 'n selfsorgvakansiehuis in Mosselbaai se middedorp. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die dorp.

Hierdie huis het uitsigte oor Mosselbaai se hawe en die Outeniekwa-bergreeks. Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus om te bak en brou en beskik oor geriewe soos 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n groot L-vormige bank. Daar is ook 'n braai-area wat gedeeltelik onderdak met 'n ingeboude braaiplek en buitemeubels. Daar is 'n eetarea met 'n eetkamertafel wat sitplek vir 8 bied en 'n klein biblioteek met verskeie boeke.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar en View from the Hill is naby strande, winkels, supermarkte, restaurante en ander geriewe.

Die eienaar woon in die woonstel onder die huis en gaste kan gerus kom vra indien hulle hulp benodig.

Slaapplek

'n Bespreking by View from the Hill sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Sweeds

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na View From The Hill gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]