Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sarian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 359
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anna D - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig oor dan. Heerlik rustig.
Bets S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Johann C - Apr 2024
Algehele gradering
Reg vir oornag.
Kotie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goei halfpad stop Kaap toe.
Estelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike uitsig, netjies en gemaklik.
Tjaart D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie lekker kos en gemaklike slaapplek.
Mrs Jacky P - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n vêr reis. Pragtige uitsig.
Nomxolisi J - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en 'n baie mooi uitsig.
Francois D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en baie veilig.
Lanel V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Coreen M - Feb 2024
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Corlia R - Feb 2024
Algehele gradering
Sal volgende keer langer bly om die omgewing meer te verken.
David C - Feb 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Tania D - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan en gerus, presies wat ons wou doen.
Naude J - Jan 2024
Algehele gradering
Spasie, goed toegerus, lekker geslaap.
Lisa V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Jannie R - Des 2023
Algehele gradering
Aangename, skoon, veilige oorslaapplek wat ek aan vriende sal aanbeveel.
Gerhard T - Des 2023
Algehele gradering
So tuis gevoel. Pragtige uitsig op die dam.
Dorotheaelizabeth O - Nov 2023
Algehele gradering
Uitsig oor die dam.
Lourens B - Okt 2023
Algehele gradering
Nice place and nice people.
Kallie V - Sep 2023
Algehele gradering
Bevredigend.
View Lodge se terugvoer
Goeie dag meneer,
Soos aangedui op die kwotasie wat gestuur is: "Let asb. daarop dat Eenheid 6 nie Self-Sorg is nie. Ontbyt is gestop tot en met verdere kennisgewing, agv. load shedding skedules wat te veel verander. Geen aand-ete's word bedien nie. Ten volle toegeruste braai lapa by onderste swembad indien julle wil braai - slegs braai brikette toelaatbaar - of julle kan gebruik maak van Restaurante in dorp waarvan 1 aflewering doen (Spyskaart in eenheid) View Lodge Groete.".
Johan T - Aug 2023
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik. Ongelukkig het die stortwater 'n baie onaangename reuk gehad. Meubels verdien aandag in sitvertrek.
Hermien V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed toegerus met 'n ongelooflike uitsig.
Nico D - Aug 2023
Algehele gradering
Sout-van-die-aarde-mense.
Len E - Aug 2023
Algehele gradering
Baie besonderse uitsig oor die dam.
Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging om oor te slaap.
Rosa S - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Marietjie A - Jul 2023
Algehele gradering
Naam sê alles.
Petro J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en skoon plek en goeie gasvrou!
Marina A - Jun 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad terug huistoe.
Raymond L - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, pragtige uitsig.
Gerrit V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goeie dienste.
Wayne L - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam na 'n lang reis van die Kaap.
Frank N - Apr 2023
Algehele gradering
Great location and view.
Frans D - Apr 2023
Algehele gradering
Die kamer was netjies, ons was vriendelik ontvang en die uitsig was wonderlik.
Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Prys regverdig nie dit wat mens kry nie.
Gerrit V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed behandel.
Maya D - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf en vriendelike ontvangs.
Jeanine D - Apr 2023
Algehele gradering
Overnight stay on the way home from Mossel Bay.
Raymond E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam ontvang en plek is veilig en netjies.
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Anneline C - Feb 2023
Algehele gradering
Lakker matras.
Antonio R - Jan 2023
Algehele gradering
It was an ideal stop over on the way to JHB.
Claudia B - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek.
Hilda N - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige uitspan na 'n lang reis.
Fairoza S - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutey amazing.
Cornelia C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jorge C - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, netjies, waarde vir geld.
Magda A - Des 2022
Algehele gradering
Slegs oornag-slaapplek op pad huis toe.
Kobus S - Des 2022
Algehele gradering
Net een nag geslaap, maar baie lekker gewees, dankie.
Manie A - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Cliff H - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en mooi uitsig oor die dam.
Matt V - Des 2022
Algehele gradering
Puik vir oornag.
Chantel H - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly, mense is vriendelik en gasvry.
View Lodge se terugvoer
Hi Chantel
Baie dankie vir julle resensie.
Dit was baie lekker om julle hier te he, en ons is verskriklik bly dat julle dit geniet het en veilig gevoel het.
Julle moet die wonderlike daggie geniet. Ons sien julle volgende keer weer.
Vriendelike groete,
Lana
Marios J - Nov 2022
Algehele gradering
Very clean and comfortable accommodation. Beautiful view from our room.
Hannah S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker & rustig.
Hilda N - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en 'n wonderlike uitsig.
Floris S - Okt 2022
Algehele gradering
Sal weer daar tuisgaan.
Tracy S - Okt 2022
Algehele gradering
It was a lovely stay.
Janine O - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en altyd lekker om daar te bly.
Francois S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Hermien V - Aug 2022
Algehele gradering
Kon heerlik ontspan in die koue met warm komberse op bed.
Mariska K - Jun 2022
Algehele gradering
Gemaklike, super skoon verblyf!
Adele G - Jun 2022
Algehele gradering
Vyfde jaar in 'n ry dat ons daar oorbly.
Ilze R - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Christo V - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, alles wat jy nodig het maar (No. 4) het probleme met klank wat tussen eenhede trek.
Marietjie B - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspanne met 'n wonderlike uitsig.
Elize G - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Hanlie D - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met als wat nodig is. Asemrowende uitsig!
Lynda Z - Apr 2022
Algehele gradering
Stunning location.
Annemarie C - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
An-li T - Apr 2022
Algehele gradering
Halfweg stop.
Lees meerMerinda K - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Neil E - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en goeie ligging.
Mario O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek met mooi uitsig.
Elna J - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en baie netjies.
Monica S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig.
Marina V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik daar oorgebly.
Nadia C - Jan 2022
Algehele gradering
Net te kort.
Marli H - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, met baie vriendelike diens.
Andrew B - Jan 2022
Algehele gradering
Great stopover accommodation.
George S - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay and friendly service. Beautiful view.
Alida B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige dam uitsig.
Pierre J - Jan 2022
Algehele gradering
Beste oorslaap.
Elmarie E - Des 2021
Algehele gradering
Uitsekende plek. Rustige en netjies.
Gerrit D - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
Tessa E - Des 2021
Algehele gradering
Behalwe vir krakerige enkelbedjies, kan ek in een woord opsom: perfek.
Karel S - Des 2021
Algehele gradering
Die uitsig was asemrowend.
Elana R - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful view.
Deona E - Des 2021
Algehele gradering
Was baie vinnig maar baie akkommoderend en baie vriendelik.
Charl N - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, goeie geriewe.
Diana M - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Freddie S - Nov 2021
Algehele gradering
Altyd lekker om hier te oornag. Altyd netjies.
Annelisa B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek met pragtige uitsig. Baie goeie waarde vir geld asook baie privaat. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Naby alles.
Helene B - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ria V - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning view and well equipped room (6).
Janine O - Sep 2021
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het en nog meer.
Yvette V - Sep 2021
Algehele gradering
Had a lovely and comfortable stay.
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Geen klagtes
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese verblyf met veilige parkering. Mooi uitsig.
Tracy K - Jul 2021
Algehele gradering
Stunning overnight stop, friendly host.
Tinus S - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon en baie mooi uitsig.
Kulu D - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Heiletje Maria E - Jun 2021
Algehele gradering
Great
Riaan B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker.
Rico D - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, goeie vriendelike diens.
Magda V - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek wat deur die Gariepdam se uitsig gekomplimenteer word.
Anna D - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike stil woonstel met alle nodige geriewe.
Nadia B - Mei 2021
Algehele gradering
Verskriklike mooi uitsig!
Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Die kamers was baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en die ontbyt was fantasties. Dit is 'n baie mooi lodge en word mooi onderhou.
Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
Ontvangs was baie goed, ons het net daar oornag. Alles was netjies en skoon, sal weer daar oornag.
Jacob C - Apr 2021
Algehele gradering
Puik vriendelike ontvangs en ongelooflike uitsig op die dam!
David T - Mrt 2021
Algehele gradering
Very affordable and neat.
Jo-ann B - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Neels K - Mrt 2021
Algehele gradering
Was baie goed
Michelle D - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly service.
Kelly L - Jan 2021
Algehele gradering
Pictures vs. size of unit and structure of rooms is deceiving.
Pierre T - Jan 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon en gerieflike verblyf by Gariepdam.
Charlene H - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxing spot after a long road.
Hanlie M - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Kotie P - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Willie V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies met lugversorging in elke kamer!
Eben L - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Ma-rené M - Des 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste kamer met 'n baie mooi uitsig op die Gariepdam!
Sulette P - Nov 2020
Algehele gradering
Breathtaking!
Alida K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en baie veilig met baie vriendelike diens.
Bert B - Okt 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld in die fasiliteite wat die sogenaamde luukse eenheid bied.
View Lodge se terugvoer
Ai Bert,
Gelukkig is jy die eerste persoon met sulke negatiewe kommetaar van 'n omskepte "stoorkamertjie". Die lewe is maar so - jy kan nie almal gelukkig hou nie. Gelukkig is daar gaste wat alles waardeer wat opmaak vir sulke neerhalende kommetaar soos van jou af ontvang.
Beverley P - Okt 2020
Algehele gradering
Great.
Marinda R - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het slegs oornag.
Janine V - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike rustige wegbreek.
Calie E - Sep 2020
Algehele gradering
Nommer pas akkommodasie vir ons twee en ouma wat ons vergesel het. Kamers en kuierarea op twee vlakke was ideaal
Hoerskool Hans Strijdom H - Sep 2020
Algehele gradering
Wow
Johan Beyers V - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het nou al 'n paar geleenthede daar gebruik en was uiters tevrede met die totale pakket en hoop om weer in die toekoms gebruik te maak van geleenthede mits koste en dienste op huidige standaard behou word.
Theresa B - Jan 2020
Algehele gradering
Die slegste ervaring wat ons nog ooit by enige verblyf instansie gehad het in die laaste 5 jaar.
Lees meerView Lodge se terugvoer
Gelukkig is positiewe terugvoering verreweg die meeste wat View Lodge ontvang. Ons neem negatiewe terugvoering wel ter harte en kyk waar ons kan verbeter. Nadat die toilet die eertse keer rapporteer is,het Jeff afgegaan het hy gevind dat die waterbak deksel verwyder is en dat die sisteem uitgehak was. Reggemaak en 'n paar maal getoets voor julle en dit in werkende orde gevind. Hy was wel uit op 'n plaas toe julle weer gebel het en het verskoning gevra dat hy nie nou kan terugkeer Lodge toe nie.
Die eenheid was elke aand daarna bespreek en niemand het melding gemaak dat die toilet nie werk nie.
Trevor D - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek as jy op reis is.
View Lodge se terugvoer
Trevor,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons het verskeie tipe eenhede beskikbaar om aan gaste se behoeftes te voldoen. Jou keuse was dan ongelukkig een van die standard eenhede. Die tipe standard eenhede is baie gewild onder gaste wat slegs net wil oornag. Die probleem wat ons al daarmee ondervind het, is dat gaste, sonder om 2 keer te dink, die goedkoopste tipe eenheid bespreek en dan is daar somtyds 'n dispuut daaroor. Soos jy gemeld het oor die stort, baie persone hou daarvan en ander nie. Daar is wel 'n gordyn wat toegetrek kan word wanneer 'n persoon meer privaatheid verkies terwyl die ander persoon rustig oor die dam kan uitkyk.
Andrea K - Jan 2020
Algehele gradering
Ligging fantasties! Baie vriendelike hulpvaardige eienaar! Baie gerieflike kamer met alles wat jy benodig.
Lees meerBronwyn O - Jan 2020
Algehele gradering
Best stopover spot.
Ernst F - Jan 2020
Algehele gradering
Diens was baie goed.
Lorianne G - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful and excellent!
Louise L - Des 2019
Algehele gradering
Groot bederf.
Monique O - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Elize K - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Lorianne G - Des 2019
Algehele gradering
Most definitely and will always stay there if travelling through there again.
Fanus M - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerView Lodge se terugvoer
Fanus,
Jammer oor jou slegte ervaring. Wil net onder jou aandag bring, die uitleg en foto's was tot jou beskikking. Die bespreking is deur jou in persoon gedoen, so jy het geweet wat jy bespreek, 'n standard oop-plan kamer met korrekte beskrywing.
Die stort het wel 'n waterbesparing kop en geen gas het die volgende dag so 'n probleem kom aanmeld nie, tot vandag toe nie.
As jy die DStv program gebruik het, sou jy sien daar is 32 kanale. Indien jy daardie betrokke dag die probleem kom aanmeld het, sou ons daar tot jou beskikking gewees het om te help.
Wat raserigheid aan betref, almal is in 'n vakansie stemming en indien ons 'n buitensporige geraas hoor, gaan ons altyd na die betrokke eenheid om te vra dat hulle moet sagter.
Yvonne C - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike oornagplekkie.
Gerrit C - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Bernadette D - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Albert V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en gerieflike eenhede.
Koos P - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik en baie gasvry met 'n fantastiese ligging.
Mynie Elizabeth K - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie met als wat mens nodig het.
Christa D - Nov 2019
Algehele gradering
Perfek in alle opsigte.
Etienne N - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en professionele diens en baie netjies.
Maeve H - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Adelia C - Sep 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik mooi!
Leanie T - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese eenheid met 'n uitsig op die Gariepdam.
Jan W - Sep 2019
Algehele gradering
Soek nie verder nie!
Riaan M - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het net die beste te sê, aangenaam verras en sal definitief weer daar gaan bly.
View Lodge se terugvoer
Dankie Riaan,
Dit was voorwaardelik 'n voorreg om sulke spontane en opregte gaste te kon ontmoet en te huisves. Gaste soos julle maak alles die moeite werd.
Sien dan weer in die toekoms vorentoe!
View Lodge Groete
Andre M - Sep 2019
Algehele gradering
Alles was op sy plek, kamer het selfs kombuisie gehad wat jy nie deur internet opgemerk het nie.
Johan H - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
View Lodge se terugvoer
Johan,
Dankie vir jou positiewe bydrae gelewer, dit maak alles die moeite werd!
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
View Lodge Groete,
Sarian.
Chris E - Sep 2019
Algehele gradering
Veilig, mooi en gerieflik.
Marieta V - Sep 2019
Algehele gradering
Was stil rustig skoon en lekker!
View Lodge se terugvoer
Baie dankie Marieta vir jou positiewe boodskap. Dit doen mens se hart goed om te hoor dat gaste alles waardeer en dit maak alles die moeite werd!
Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
View Lodge Groete,
Sarian.
Eugene E - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie oornagstop op langpad.
View Lodge se terugvoer
Bly ons kon julle akkommodeer. Dit is altyd 'n voorreg om sulke vriendelike en aangename gaste soos julle te ontmoet.
View Lodge Groete tot 'n volgende keer!
Helena S - Jul 2019
Algehele gradering
Veiligheid, netheid en ligging is baie goed.
Hennie D - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
View Lodge se terugvoer
Baie dankie Hennie,
Was lekker om julle te ontmoet, hoop om weer te sien.
View Lodge Groete,
Sarian.
Monique B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Johhan V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gerieflik.
Sonja S - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig skoon en gemaklike verblyf.
Marius B - Mei 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n skoon kamer.
View Lodge se terugvoer
Marius,
Ongelukkig het jy 'n standard eenheid aangevra en nie vir 'n selfsorg eenheid wat ten volle toegerus is om 'n maaltyd voor te berei nie. Indien jy weer 'n bespreking in die toekoms in 'n gastehuis maak, maak net seker dat die eenheid waarvoor jy aanvra in jou behoeftes voldoen. Jammer vir die ongerief.
Elizna B - Apr 2019
Algehele gradering
Beste ontvangs deur gasvrou.
Colleen M - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Elizabeth S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en huislik na 'n lang rit teug huistoe.
Normam A - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker Karoo-ervaring.
Lisa L - Apr 2019
Algehele gradering
Neat and tidy.
Debra S - Apr 2019
Algehele gradering
Road trip stopover.
View Lodge se terugvoer
Debra,
Thank you for the positive review, much appreciated. Hope to accommodate you in the future again!
Kind Regards,
Sarian.
Pieter N - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Hayley B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by View Lodge. Baie dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer besoek!
Marlene P - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend vir oornag, baie dankie.
Pieter D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en pragtige ligging.
Wilmarie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
View Lodge se terugvoer
Beste Wilmarie,
Dit was vir ons 'n voorreg om so 'n gelukkige en sprankelende familie te kon huisves. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
View Lodge
Marietjie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Aneen H - Feb 2019
Algehele gradering
Teleurstellend!
Cornelia C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
View Lodge se terugvoer
Cornelia,
Baie dankie vir jou positiewe bydrae.
Waardeer dit opreg, weet net dat ek daardie daardie ekstra myl sal loop vir gaste soos julle.
View Lodge Groete,
Sarian.
Darryn R - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Sandra G - Jan 2019
Algehele gradering
Het oorgeslaap vir een nag so kan nie regtig kommentaar lewer nie behalwe dat die kamer baie klein was.
View Lodge se terugvoer
Die eenheid wat jy bespreek het, is slegs 'n standard eenheid wat jou keuse was. Alle beskrywings van eenhede word duidelik gemeld.
Jammer vir die ongerief, ek glo dit kan nogal 'n probleem wees met 3 skoothondjies.
Strauss O - Jan 2019
Algehele gradering
Great!
View Lodge se terugvoer
Beste Strauss,
Baie dankie. Van ons kant af wil ons julle bedank, julle was ook wonderlike gaste om te kon huisves!
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
View Lodge
Julienne V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. 'n Voorspoedige 2019 aan julle as familie!
View Lodge Groete,
Sarian.
Mike H - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Corne J - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese, alles in een toegeruste eenhede.
Stephanus R - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelik, behulpsaam, persoonlike aandag, rustig en veilig.
Jaco J - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Hennie D - Des 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Daniels R - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut 5-ster-ervaring.
View Lodge se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke aangename gaste soos julle te kon huisves. Hoop om in die toekoms weer te sien. 'n Voorspoedige 2019 word julle as Familie toegewens.
View Lodge Groete,
Sarian.
Sakkie B - Des 2018
Algehele gradering
Stunning uitsig.
Teresa B - Des 2018
Algehele gradering
One word: Awesomeness!
Wilma V - Des 2018
Algehele gradering
Baie skoon en ruim.
Linda D - Des 2018
Algehele gradering
Altyd lekker om hier te bly.
View Lodge se terugvoer
Linda, Dit is altyd lekker om julle te sien.
Michelle F - Des 2018
Algehele gradering
Vreeslik gerieflik.
Adri V - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike diens.
Andre O - Nov 2018
Algehele gradering
Nog 'n goeie keuse.
Lees meerView Lodge se terugvoer
Ek weet nie wat om te sê nie. Jul resensie is absoluut oorweldigend, net soos julle twee se persoonlikhede. Dit was 'n voorreg om twee sulke pragtige mense soos julle te kon ontmoet, gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Hoop om julle gou weer te sien.
'n Baie Geseende Kerstyd asook 'n mooi en voorspoedige 2019 word julle toegewens!
View Lodge Groete,
Sarian.
Ezelle S - Nov 2018
Algehele gradering
2 nagte was te min, sal beslis weer daar bespreek.
View Lodge se terugvoer
Ezelle,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Altyd lekker om gaste soos julle te kan huisves.
Cindy H - Okt 2018
Algehele gradering
Een mooie locatie!
Marinda B - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly en ontbyt was uit die boonste rakke.
Linda D - Okt 2018
Algehele gradering
Het dit verskriklik geniet. Mooiste uitsig.
Dirk K - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Suzy L - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Vivian B - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Heloise B - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
View Lodge se terugvoer
Bly julle het dit geniet, julle was wonderlike gaste!
Raymund W - Aug 2018
Algehele gradering
Alles was perfek en dame by gastehuis was vriendelik en behulpsaam.
View Lodge se terugvoer
Dankie Jaco, dit was vir ons 'n voorreg om sulke spontane gaste soos julle te kon huisves!
Daniel B - Aug 2018
Algehele gradering
Puik. Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Marlene L - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies met 'n pragtige uitsig oor die Gariepdam.
View Lodge se terugvoer
Dankie Andries, sien julle dan weer.
View Lodge Groete.
Eerika R - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Alet B - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
View Lodge se terugvoer
Beste Alet
Baie dankie vir die goeie advies. Ek het dadelik wysigings aangebring, dat Restaurante in dorp beskikbaar is en dat slegs ontbyt op die perseel bedien word.
View Lodge-groete
Pieter N - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is 'n wonderlike plek.
View Lodge se terugvoer
Dankie Pieter, dit doen 'n mens werklik goed om te weet dat jou gaste gelukkig was met hul verblyf.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer.
View Lodge-groete
Nolene A - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik. Alles wat mens benodig vir oorslaap.
Koos D - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Die view is soos wat die website wys.
Rod W - Jun 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Gerda K - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon netjies met alles wat nodig is.
Annelien V - Jun 2018
Algehele gradering
Lieflike uitsig en gasvrye diens.
Marinda R - Mei 2018
Algehele gradering
Ruim en netjies. Wonderlike uitsig oor die dam.
View Lodge se terugvoer
Marinda
'n Warm glimlag is altyd aansteeklik, met so 'n glimlag het ek julle as familie ontmoet. Dankie vir al jul vriendelikheid, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer te sien.
Lekker dag daar vir julle, in die warmer deel van ons land.
Elaine T - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie met lieflike uitsig oor die Gariepdam.
View Lodge se terugvoer
Dankie Elaine.
Jou positiewe inset beteken baie, ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
View Lodge-Groete
Anton W - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
View Lodge se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien.
View Lodge-groete.
Martin M - Mei 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Marlene V - Apr 2018
Algehele gradering
Ontvangs na lang reis baie teleurstellend.
View Lodge se terugvoer
Baie moelik om 2 verskillende eenhede gelyktydig in te boek. Het genoem ek is nou by julle, beduie waar julle ingeboek is, en weer teruggekom na julle. Alles was ghaos, geen water om nodige dienste te lewer soos by voorbeeld om weber op tyd skoon te maak - daarom eers later by jul eenheid afgelwer - Gariepdam was onder hewige druk weens water wat afgesny was deur wanbetaling van munisipaliteit en ons het alles gedoen wat ons kon om ons gaste te kon akkommodeer aangaande water toevoer - daarom rooi tenk in straat parker. Jammer oor enige ongerief.
Louis W - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam en veilig.
Mientjie S - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Nico V - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en ons is vriendelik ontvang.
Mev M - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut perfek vir 'n gesin.
Edie P - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens.
Gerhard Z - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker met 'n baie vriendelike gasvrou.
Heinrich W - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly, baie dankie.
Iaan B - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, mooi, veilig en baie aangenaam.
Sonay O - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
View Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle weer op 'n vogende keer te kan huisves.
Heleen L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese gemaklike verblyf.
Lisa M - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustigheid in Gariep.
View Lodge se terugvoer
Lisa,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Wees verseker daarvan dat ons julle graag weer sal akkommodeer wanneer julle weer hier wil oornag.
Dit bly altyd lekker om te weet jou gaste was tevrede met die diens en eenhied waarin hulle bespreek was.
View Lodge Groete,
Sarian.
Ilse L - Mrt 2018
Algehele gradering
Diere welkom.
Jaco E - Mrt 2018
Algehele gradering
Great! En n uitstekende, warm end aangename gasvrou.
Marizane M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Nelis V - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig oor die Gariepdam!
Karin F - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Adri P - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Karin B - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome. My nuwe gunsteling oornagplekkie.
View Lodge se terugvoer
Dit was lekker om 2 sulke pragtige vrouens vol lag en humor te kon ontmoet.
David V - Feb 2018
Algehele gradering
Geen klagtes, alles was perfek en net lekker. Dit het ons naweek net soveel lekkerder gemaak.
View Lodge se terugvoer
Dankie Annelise.
Geniet die laaste rustige tydjie voor die grootman sy opwagting maak.
Dit is altyd lekker om sulke vriendelike gaste soos julle te kan huisves.
View Lodge-groete
Sarian
Reneir J - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik skoon en deel van die natuur.
Cornelia C - Jan 2018
Algehele gradering
Baie veilige skoon en netjiese plek om te bly.
View Lodge se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Julle was voorwaardlik wonderlike gaste om te kon huisves.
Jacques P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ezette H - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike suite met 'n onoortreflike uitsig oor die dam.
Lees meerSuria N - Jan 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik!!
Alta B - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens! Personeel baie behulpsaam, meer gekry as voor gevra!
Matt V - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie waarde vir geld.
Rikus R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie goeie ervaring en sal beslis aanbeveel.
Jacques H - Jan 2018
Algehele gradering
Lafenis om na 'n warm lang dag net te mag ontspan.
Charmaine E - Jan 2018
Algehele gradering
Beste in Gariep.
Deirdre K - Jan 2018
Algehele gradering
Perfect stopover.
Yolandie S - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf!
Alicia F - Jan 2018
Algehele gradering
View Lodge is 'n ideale halfwegstasie tussen Kaapstad en Johannesburg.
Susan M - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Anika R - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en goed toegerus.
View Lodge se terugvoer
Dankie Anika,
Dit was lekker om sulke gawe persone soos julle te kon ontmoet.
Sien dan weer as julle eendag hier verby kom.
'n Voorspoedige 2018 word julle toegewens!
Antoinette H - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Rashel V - Des 2017
Algehele gradering
Ongekompliseerde oornag met 'n baie goeie uitsig!
Celeste P - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Ons het dit geniet om daar oor te bly.
Cindy V - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike akkommodasie.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Cedric B - Des 2017
Algehele gradering
Excellent place to relax and unwind and soak in the Gariep Dam beauty.
View Lodge se terugvoer
Thanks Cedric, hope you enjoy your holiday and a blessed Christmas to all of you.
Tessa E - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Johan F - Des 2017
Algehele gradering
Puik oorstopverblyf.
Dirk L - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties gerieflik.
Juan V - Des 2017
Algehele gradering
Dis ‘n lekker halfpad rusplek.
View Lodge se terugvoer
Juan,
Dit was 'n voorreg om sulke waarderende en vriendelike gaste soos julle te kon akkommodeer. Ek hoop om julle in die toekoms vorentoe weer te sien.
'n Geseënde Kerstyd en 'n Voorspoedige 2018 word julle toegewens.
View Lodge groete,
Sarian.
Jessica V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig van die Gariepdam.
Elize B - Nov 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
View Lodge se terugvoer
Elize,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Van my kant af is dit is 'n voorreg om sulke opregte en vriendelike gaste te kan akkommodeer, dit maak alles die moeite werd.
View Lodge Groete,
Sarian.
Deidre J - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerView Lodge se terugvoer
Deidre,
Dit was vir my 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak. Al jul waardering, lekker gesels en saam lag was baie spesiaal.
Ons sien uit na jul volgende oornag kuier.
Julle weet natuurlik wie om saam te bring, die Pug's.
View-groete aan julle almal.
Sarian
Matt V - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Frans D - Okt 2017
Algehele gradering
'n Fantastiese veilige oase tussen die Wes-Kaap en Gauteng.
Lees meerDawie M - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie heerlik
Rudo G - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig en vriendelike diens, baie netjies en skoon.
H D - Okt 2017
Algehele gradering
Huis oorkant die pad raas tot 12 uur in die nag - Polisie moes kom stil maak.
View Lodge se terugvoer
Hendrik
Ja, dit was werklik 'n onaangename aand wat die straat en View Lodge ondervind het. Dit is nuwe intrekkers, huurders, in ons straat. Omliggende bure asook van my gaste het dit aangemeld by die Polisie, maar soos jy self kon agterkom, het hulle, hulle nie daaraan gesteur nie.
Ons bly in 'n land waarin nie een van ons 'n waarborg kan lewer dat sulke optrede nie in ons omgewing kan of gaan plaasvind nie. Polisie kontak nommer verskyn in alle inligtings boeke in die eenhede indien dit benodig sou word.
Ek is baie jammer vir die ongerief. Tarentaal straat inwoners het mekaar egter bygestaan en ondersteun en so is dit ook deurgegee aan die wetlike eienaars van die betrokke woning.
Ek het jou telefonies probeer kontak, maar sonder sukses. Ek sou graag in persoon met jou wil praat, aangesien hierdie resensie negatiewe gevolge vir View Lodge kan inhou. Ek hoop op jou spoedige terugvoering.
Sarian
Theresa S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
View Lodge se terugvoer
Theresa, was lekker om julle te kon ontmoet en te akkommodeer.
Hoop om weer te sien.
Groete,
Sarian.
Org V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi skoon en gerieflik.
Patrick P - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
View Lodge se terugvoer
Rualda, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Dit is altyd lekker om gaste soos julle te ontmoet en te kan huisves. Ons hoop julle is veilig tuis na jul vakansie.
View Lodge-groete
Sarian.
Hester H - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met 'n prentjiemooi uitsig.
View Lodge se terugvoer
Hester,
Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet - so vol spotaniteit en waardering in alles getoon. Hoop julle (veral jy) kuier lekker - en onthou van die "camping cot" se aanbod!
View Lodge Groete,
Sarian.
Helena S - Aug 2017
Algehele gradering
Veilig en netjies.
View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. 'n Voorreg om gaste soos julle te kan huisves!
View Lodge Groete,
Sarian.
Estelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome, net wat 'n mens nodig het om die pad korter te maak.
View Lodge se terugvoer
Bly julle kom lekker uitrus, hoop om julle weer in die toekoms te huisves.
View Lodge Groete.
Maritha D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n stylvol gemeubileerde eenheid.
Lees meerIna S - Aug 2017
Algehele gradering
Oase in woestyn ...
View Lodge se terugvoer
Hello Ina,
Baie dankie vir jou terugvoering dit word waardeer.
Dit is altyd lekker om gaste soos julle te kan akkommodeer, vol kwinkslae, prettig en opreg.
Hoop julle het veilig gery en geniet jul naweek.
Groete,
Sarian
Amelia L - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflike, gemaklike, uiters netjiese verblyf. Wens ons kan langer bly.
View Lodge se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Sien dan volgende keer.
View Lodge groete
Sarian
Piet L - Jul 2017
Algehele gradering
Dis 'n ideale plek om oor te slaap en te rus na 'n lang pad.
View Lodge se terugvoer
Dit is altyd 'n voorreg en plesier om gaste soos julle te kan huisves. Was lekker om julle te ontmoet - hoop om in die toekoms weer te sien!
Groete,
View Lodge - bestuur
Phillip E - Mei 2017
Algehele gradering
Ideaal oornagverblyf, gemaklik, gerieflik, baie netjies, goed geleë.
Itricia O - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plek met wonderlike diens!
Berne G - Apr 2017
Algehele gradering
Topklas verblyf met besonderse uitsig.
Adrinette M - Apr 2017
Algehele gradering
Ons eenheid was modern, baie gerieflik en baie netjies en het in al ons behoeftes voldoen.
Hannetjie F - Apr 2017
Algehele gradering
Mooi en veilig.
Michelle D - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvry.
Johrene D - Mrt 2017
Algehele gradering
Sien sterre.
Hs B - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly en ons kon dam bewonder!
Craig K - Mrt 2017
Algehele gradering
Sunrise surprise.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sonsopkoms-verrassing.
Pragtige uitsig oor die Gariepdam. Die kamer was baie netjies en gemaklik met lekker persoonlike details wat ons nie misgekyk het nie! Die sonsopkoms is absoluut ongelooflik en die gasvrou is vriendelik en verwelkomend. Ek was mal oor die plek - dis 'n lekker oornagplek op pad na of van die Kaapse provinsie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bertus G - Feb 2017
Algehele gradering
Basies maar gerieflik.
Hennie J - Feb 2017
Algehele gradering
Baie rustig met goeie ontbyt.
Hans B - Jan 2017
Algehele gradering
Superb stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Super verblyf.
Skoon kamer met werkende lugversorging. Baie gawe gasheer en altyd beskikbaar. Heerlike ontbyt. Veilige parkeerplek. Sal weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre D - Jan 2017
Algehele gradering
Puik, pragtig, lekker.
Jolandie C - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Elann O - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Sandrie B - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies.
View Lodge se terugvoer
Sandrie,
Ek vermoed dat julle eenheid 5 bespreek het wat onder semi-selfsorg val en nie onder selfsorg nie.
'n Voorspoedige 2017 aan julle as familie.
View Lodge Groete.
Marileen N - Des 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Caryn A - Des 2016
Algehele gradering
All round excellence.
View Lodge se terugvoer
Thanks for the positive review! A blessed 2017 to all of you.
Albertus M - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik en stil.
Rolene V - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, mooi plekkie!
View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Boonste vertrek was wel toegerus met lugreeling maar ons het dit verwyder aangesien die gaste dit heeldag laat loop het met al die skuifdeure en vensters oop - al het ons gevra dat alles toegehoiu word - was absoluut 'n vermorsing van elektrisiteit waarvoor ons ten duurste moes betaal.
'n Baie voorspoedige 2017 word aan julle as familie toegewens.
View Lodge Groete.
Redéna K - Des 2016
Algehele gradering
Baie keurig.
View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. 'n Voorspoedige 2017 aan julle as familie!
Lisbeth B - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag-akkomodasie, lugversorger raserig maar uithoudbaar.
Marie H - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Leah M - Des 2016
Algehele gradering
Die akkommodasie was puik en ons het dit geniet, benodig net meer privaatheid.
Lees meerView Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Was nie bewus van die gebeure nie. Indien u dit sou aanmeld sou daar oombliklik opgetree word teen die 2 seuns en sou aan hulle gevra word om die perseel te verlaat.
Jammer vir die ongerief.
'n Voorspoedige 2017 word aan julle as familie toegewens.
Christine F - Nov 2016
Algehele gradering
Gerieflik, ontspanne en puik verblyf.
Freddie C - Nov 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Ronel S - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam!
Gibran W - Okt 2016
Algehele gradering
Highly recommended.
Maria V - Okt 2016
Algehele gradering
Friendly, clean, excellent breakfast, lovely view. Ideal for a stopover or longer.
Theo O - Sep 2016
Algehele gradering
Die plek is netjies en skoon, goed uiteengesit, baie mooi uitsig en veilig.
View Lodge se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit. Ek hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer!
Edwin B - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Renier J - Sep 2016
Algehele gradering
Awesome!
Gerda K - Aug 2016
Algehele gradering
Netjiese goed toegeruste akkommodasie.
Marco V - Aug 2016
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en sal uit pad uit gaan om te akkommodeer.
Sonja P - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige, uiters netjiese verblyf!
Pierre G - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, baie netjies en diens was baie goed.
Herby G - Jul 2016
Algehele gradering
Was netjies.
Jetske T - Jun 2016
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Isabel D - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsigte.
Pietie V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was ons eerste besoek! Baie netjies.
Yolandi B - Mei 2016
Algehele gradering
Stunning view! What you see is what you get, in and outside!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende uitsig! Wat jy sien is wat jy kry, binne en buite!
Wow! Sal definitief weer van die lodge gebruik maak! Asemrowende uitsig! Wat jy sien is wat jy kry, binne en buite! Uitstekende gasvryheid en asemrowende sonsondergange en sonsopkomste. Die lugversorging was amazing en oor die algemeen is dit 'n wonderlike plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianne O - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en prentjiemooi.
Keith C - Mei 2016
Algehele gradering
We found it an excellent stopover on our way back from the Cape with an outstanding view of the dam.
Naomi C - Apr 2016
Algehele gradering
Die eenheid was luuks en so gerieflik, dit het gevoel of mens tuis in jou eie huis is.
Eckardt M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Leon M - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir 'n lieflike plek.
Nico A - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike oornag plek op die N1.
Nadine S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige blyplek.
Mandy V - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Mariette L - Feb 2016
Algehele gradering
Uitmuntende gehalte!
Hennie J - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Lees meerLian L - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dankie!
Melanie L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Inez M - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Etienne G - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en baie goed toegerus.
Liezel V - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Louis P - Des 2015
Algehele gradering
Perfek as 'n oornagstop op pad huis toe.
Natasha M - Des 2015
Algehele gradering
Baie ontspanne.
Jan G - Des 2015
Algehele gradering
Vir 'n aand of twee se oorbly is die absolute waarde vir geld.
Henry F - Des 2015
Algehele gradering
Great.
Abraham V - Des 2015
Algehele gradering
View Lodge is 'n wonderlike oornagplek .
Esmari L - Des 2015
Algehele gradering
Verfrissend, netjies en skoon. Die eenheid was gemaklik en die diens goed.
Danie E - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig en wonderlik.
Sarie S - Des 2015
Algehele gradering
Kan View Lodge aanbeveel.
Andrew W - Nov 2015
Algehele gradering
Excellent venue and value for money.
Laurene F - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerMarian K - Okt 2015
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie vir 'n moeë reisiger.
Lees meerFanie V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Andrea J - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlik.
Cathleen H - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
John D - Jun 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat