LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by View on the Vaal | LekkeSlaap
+23

View on the Vaal

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir View on the Vaal
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cindie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie V
Saam met vriende

Pragtige, netjiese, ruim huis met alles wat jy nodig het.

Sal beslis weer gaan.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie, julle is meer as welkom.

View on the Vaal
Hennie O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Gesin met tieners

Hemel op aarde!

Rustigheid in oormaat! As jy nodig het om te refresh, is hierdie die plek vir jou. Huis is netjies en skoon, en het alles om selfsorg so gemaklik as moontlik te maak. Baie baie beïndruk en sal definitief in die toekoms wéér ’n naweek hier spandeer. Dankie!

Peet V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met vriende

Rustige naweek weg

Ek en drie vriende het die rustigheid en mooi uitsig baie geniet. Die huis is baie netjies en daar is meer as genoeg kuierplek.

View on the Vaal's terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet.

View on the Vaal
Karen K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Gesin met tieners

Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis weer kom kuier.

Woning is ruim, genoeg spasie om nie in mekaar se pad te wees nie. Het dit baie geniet.

Albert L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede dankie.

Dit was lekker, dankie.

Anton B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Gesin met tieners

Sal enige iemand aanbeveel.

Was verras oor netheid, ligging en tuin. Sal vir seker weer gaan, met wild vroegoggend op gras, 10/10.

Dawid F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustigige atmosfeer.

Netjies, skoon en mooi.

View on the Vaal's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom.

View on the Vaal
Karen S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met aandag aan die fynste detail.

Pragtig geleë reg langs die Vaalrivier. Aandag aan klein detail gegee. Groot en gerieflik. Was aangename met honde wat kom kuier het. Absolute dier-vriendelike plek.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde julle is altyd welkom

View on the Vaal
Willem B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Rustige en privaat omgewing reg by die Vaalrivier. Pragtige bome en die tuin word goed versorg.

'n Gastetoilet sou baie gehelp het.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie julle is welkom.

View on the Vaal
Mariana T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana T
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Baie lekker gekuier as familie. Na die reën was alles pragtig groen. Baie rustige atmosfeer. Sal vir seker langer wou bly, maar gaan definitief weer terug vir die rustigheid.

Charles V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek en uitstekende uitsig.

'n Plek om te ontspan, 'n pragtige tuin en patio om te geniet. Jacuzzi werk nie volgens Danie nie, jammer, want dit was regtig warm daardie naweek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place, excellent view.

A place to relax, beautiful garden and patio to enjoy. Jacuzzi not working according to Danie, what a pity, because it was really hot that weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, smaakvol ingerig, stil en privaat en beslis goeie waarde vir geld.

Dit was 'n verrassend aangename verblyf met 'n mooi stil en privaat ligging. Die huis was besonder smaakvol ingerig. 'n Paar basiese benodigdhede soos skinkborde, opskeplepels, slaaibak en meer eetgerei het egter geskort. Die mezzanine was ook nie 'n derde privaat slaapkamer soos geadverteer. Gaste moet onthou om eie drinkwater saam te bring. Origens pragtige bosveld-omgewing met heelwat inheemse plantegroei en baie voëllewe op die rivier.

View on the Vaal's terugvoer

Hi daar,
Dankie vir terugvoering wardeer. Sal opvolg maar daar behoor alles te wees wat julle nodig gehad het.

View on the Vaal
Ferdi G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike netjiese verblyf.

Ons het 'n baie rustige naweek gehad met pragtige uitsig en goeie geriewe.

Anina B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B
Saam met vriende

Subliem.

Die uitsig is asemrowend met die rivier wat net onderkant die huis verby vloei. Die bokkies het nuuskierig kom loer wie die naweekgangers is. Die huis is uit 'n Tuis-tydskrif wat die dekor aanbetref en meer as ten volle toegerus. Voorwaar die moeite werd.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom. En hopelik volgende keer met 'n jacuzzi.

View on the Vaal
Andre B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met klein kinders

Lekker rustig op die plaas.

Luukse verblyf teen 'n bekostigbare prys. Danie is baie behulpsaam. Lekker vir 'n groot gesin of twee kleiner gesinne. Wild op perseel is 'n pluspunt. Ligging vanaf die stad is net reg!

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie dit word wardeer

View on the Vaal
Mari F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Baie aangenaam!

Alles wat jy nodig het, baie netjies en skoon! Heerlik gebly. Enigste negatiewe ervaring was die feit dat die derde slaapkamer (loft) nie sy eie badkamer het nie (of ten minste sy eie toilet). Ek het dit nie voor die tyd besef nie. Ons was 6 volwassenes en verkies dat elke paar hul eie badkamer het.

Anton F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F

Ligging en uitsig.

Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n lekker rustige naweek langs die rivier. Ek en my vrou het deelgeneem aan die Crater Cruise fietswedren en ons volwasse kinders, met 28 maande oue kleinkind, en die twee oumagrootjies, en almal was gerieflik en tevrede, sal beslis weer gaan.

Arno B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtige ligging, heerlike huis met twee lieflike slaap kamers en pragtige stoep. Lekker gesellig met pragtige rustige omgewing. Sal egter wasgoedmasjien aanbeveel.

View on the Vaal's terugvoer

Good day Arno,

Note taken, thanks for the feedback.

View on the Vaal
Shelbi L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelbi L

Stunning house right on the river.

Our stay at Ce La Vie was amazing. The house is spacious, beautifully decorated and clean. The bedrooms were very comfortable and the back patio has a lovely view of the river. At night we could braai and watch the wildlife heading down to the river from the patio. My dad enjoyed the fishing and we really enjoyed being able to relax in such a lovely setting. The Fabers were very friendly and helpful when I communicated with them and the house manager/neighbour was also really helpful and friendly. There are small dogs on the property, they are quite friendly and we enjoyed their little visits while we were there! Overall it was such a great weekend and we will definitely be back. Thank you!

Heidi C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi C
Saam met vriende

Was regtig baie gerieflik dis net ons DStv kon nie werk en die stort het mens geskok as jy water oopdraai.

Was baie lekker naweek gemaklike plekkie en netjies was net ongerieflik met die koue kon ons nie die rugby kyk, want ons decoder het nie gewerk met hulle opvangs of kabbels, en die stort het mens geskok as jy die krane oopmaak, ons het dit gerapporteer die Saterdagoggend al maar niks was gedoen daaraan.

Rika W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika W
Gesin met tieners

Dit was wonderlik en rustig.

Ce le vie is 'n perfekte plek vir 'n wegbreeknaweek saam met jou gesin. Die verblyf voorsien alles, jy moet letterlik net jou klere saamvat. Die atmosfeer is wonderlik en rustig. Die kostes vir die verblyf was definitief goedkoop. Dit is 'n pragtige luukse plekkie en ons gaan definitief weer daar 'n draai maak. Baie dankie vir die gasvryheid.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, julle is welkom eenige tyd.

View on the Vaal
Stanley R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley R
Saam met vriende

Luxury tranquil accommodation for a relaxing weekend with friends and family.

Ce la vie is located on the banks of the river, the sound of the water, ducks and geese as well as the wildlife such as zebra and wildebees lets you feel in touch with nature (a fisherman's delight). The accommodation is value for money with all the facilities you require including fireplaces for a cold winters night that adds great atmosphere.

View on the Vaal's terugvoer

Thanks for your review, much appreciated.

View on the Vaal
Annamarie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese, rustige plek.

Baie lekker gebly. Die huis was netjies en skoon met 'n lieflike stoep. Sal enige tyd weer daar gaan vrede soek.

View on the Vaal's terugvoer

Julie is welkom terug.

View on the Vaal
Dawie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F
Gesin met tieners

Baie rustig en netjies.

Ons het die 2 nagte baie geniet, dit was rustig en netjies.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie vir die review. Julle is meer as welkom terug.

View on the Vaal
Marlinda F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is baie netjies en ruim.

Netjiese ruim eenheid met mooi groen grasperk. Natuur rondom is baie rustig met uitsig oor die rivier. 'n Perfekte sonsondergang. Linne is van goeie gehalte, 'n mens voel sommer tuis. Kan niks kritiseer op die eenheid nie, ons sal beslis weer teruggaan. Baie dankie vir sulke die beskikbaarheid van sulke mooi eenhede.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie en julle is meer as welkom.

View on the Vaal
Alta F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F

Fantasties!

Vir seker een van die mees ongelooflike plekke waar ons al gebly het. Ruim, skoon met hope karakter. Julle het beslis 'n juweel hier beet. Ek gaan vir seker weer teruggaan maar vir langer. Ek kan dit hoog aanbeveel!

View on the Vaal's terugvoer

Wow, baie dankie. Julle is meer as welkom om weer kom kuier.

View on the Vaal
Koekie K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koekie K
Saam met vriende

Ongelooflik, onbeskryflik mooi!

Uitstekend. Verblyf fantasties. Kan dit definitief aanbeveel.

View on the Vaal's terugvoer

Julle is regtig welkom eenige tyd. Dankie vir die mooi woorde

View on the Vaal
Susan S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Pragtige huis en ongelooflike ligging.

Een van die mooiste, ruimste plekke waar ek nog gebly het. Die uitsig is fantasties met pragtige grasperk en bome wat tot by rivier loop. Dan is daar die wild wat jou in die middel van die natuur sit. Ongelooflik. Danie, dankie vir jou hulpvaardigheid.

View on the Vaal's terugvoer

Ons het die elektriese probleem gekry en reg gemaak. Die dekodeerder moet julle, julle eie 1 saam bring nie net die kaart nie, want dis 'n nuwe reël van DStv dat die dekodeerder werk saam met die kaart. Ek sal graag vir julle een aand verniet gee. Kies 'n datum en laat weet my.

View on the Vaal
Hannes V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Van die beste waarde vir geld op die Vaalrivier.

Voldoen aan alle verwagtinge en goeie waarde. Enigste steurnis was die deel van en suite-badkamer deur die persone wat bo bly. Visvang is beperk a.g.v. die eiland reg voor die huis (as visvang jou hoofdoel is).

Megan J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J
Saam met vriende

Best Vaal-retreat.

Had such a wonderful time there. Location is perfect, fishing was great. The scenery was peaceful and so relaxing. House is very clean and cozy. Will definitely go back. Only thing I would change for the people who love fishing is to clear out the grass and reeds in front on the island and make it a nice fishing stand. Then it would be heaven!

Jakkie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie M
Gesin met tieners

Pragtige, rustige wegbreek. Skoon en baie netjies.

Vriendelike ontvangs. Skoon en baie netjies binne. Gerieflike slaapplekke. Rustige atmosfeer.

Deidre H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre H

Wonderlike, rustige, atmosfeer en familienaweek.

Wat 'n wonderlike plekkie. Goed ontvang deur die buurman, Danie, wat ongelooflik vriendelik en behulpsaam was. Danie het selfs ons toegelaat om van sy erf af vis te vang. Die huis was ruim, skoon en netjies. Rustige, familie-samesyn in die natuur. Wat meer wil 'n mens dan nou hê? Dankie Ce La Vie, julle sien ons beslis weer.

Vanessa G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die eiendom het heeltemal in ons behoeftes voorsien. Rustige omgewing en pragtige huisie.

View on the Vaal's terugvoer

Dankie, julle is meer as welkom volgende keer.

View on the Vaal
Cliff C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks met alles wat nodig is.

Heerlik gebly. Net te kort.

View on the Vaal's terugvoer

Dankie. Volgende keer bly langer. Ek gee een dag vry volgende keer.

View on the Vaal
Edward O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward O

Baie lekker en rustig.

'n Baie lekker, rustige, skoon en netjiese plek langs die Vaalrivier. Ons het baie lekker gebly en sal weer gaan!

Otto G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Otto G
Gesin met tieners

Rustig, met perfekte uitsig.

By aankoms was die persoon wat ons ontvang het nie seker oor ons inklokdag nie en was ook deurmekaar met ons van. Dit was egter nie 'n groot probleem nie, aangesien ek hom die bevestigings SMS gewys het. Ons het ook nie die regte sleutels ontvang nie en kon slegs die veiligheidshek sluit, weereens nie te groot probleem nie. Die bediende wat skoongemaak het, het slegs die hoofslaapkamer skoongemaak en glad nie die ander kamer nie. Daar was geen DStv-slimkaart nie, aangesien die vorige gaste blykbaar weg is met die kaart en 'n nuwe kaart was nog nie gereël nie. Dit sou ook 'n bonus gewees het as al die kaggels in die huis gewerk het en as hout daagliks beskikbaar by die huis was. Ons het self die hout en stompe aangedra, maar dit sou makliker gewees het as dit net buite die huis beskikbaar is. Die winters is koud in die Vrystaat en 'n kaggel is 'n moet. Slegs twee gasplate wat gewerk het en die gas was so te sê op met geen ekstra gasbottel sou dit wel opgeraak het. Dalk word dit by buurman gehou! Sou nie lekker gewees het as ons hom laataand moes pla nie. Die meeste diere wat te siene is, afgesien van 'n paar Zebras en rooibokke, is die buurman se drie worshonde. Verblyf kan baie lekker wees, aangesien die huis ruim is met 'n redelike uitsig van die rivier, maar dit voel of dit afgekeep word. Daar is nog glad nie tekens van 'n braaiplek op die eiland soos op vorige resensie genoem is nie. Sal 'n groot bonus wees in die somer.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Die verwarring met die bespreking moes nie gebeur het nie ons vra om verskoning. Die hout is nie ingesluit by die huis nie, gewoonlik koop ons gaste hulle eie hout. Omdat ons 'n grasdak het is dit 'n brandgevaar naby die huis. Die gas is vervang en sal nie weer gebeur nie. Ons sal seker maak hierdie kwessies kom nie weer op nie.

View on the Vaal
Lynette T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Koud aangesien Limpopo warm is maar daar's voorsiening gemaak vir dit.

Wat ‘n pragtige plek en ons het so lekker gekuier met die kinders en familie en als en meer was daar wat ons nodig gehad het.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie vir die terug voer die word wardeer. Die verwarring met die bespreeking moes nie gebeur het nie ons vra on verskoning. Die hout is nie in besluit by die huis nie gewoonlik koop ons gaste hulle eie hout. En omdat ons n gras dak het is dit n brand gevaar naby die huis. Die gas is vervang en sal nie weer gebeur nie.
Ons sal seker maak hierdie 'issues' kom nie weer op nie

View on the Vaal
Lana L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L
Gesin met tieners

Absoluut die moeite werd!

Ce la vie het my verwagtinge oortref! Ons gaan vir seker weer in die toekoms daar bespreek.

View on the Vaal's terugvoer

Julle is regtig meer as welkom. Dankie vir die ondersteuning.

View on the Vaal
Jannette K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannette K
Gesin met tieners

Die huis is ruim met 'n wonderlike uitsig oor die river.

Baie rustige plek, veilig en nie te ver uit die dorp nie. Onthou die visstok.

Berdean V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdean V
Gesin met tieners

Alle verwagtinge oortref!

Pragtige huis teen rivieroewer, ideaal en naby dorp geleë, gaan vir seker weer kom kuier!

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie julle is meer as welkom.

View on the Vaal
Chantal H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met vriende

Pragtige plekkie net buite Parys.

Ons het baie lekker gerus. Lekker stil en weg van die lewe se gejaag. Ek voel net dat die rivier se uitsig bederf word deur die riete voor die huisie. Verder was alles pragtig en ons het dit baie geniet.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons beplan om 'n braaiplek op die eiland te bou en sal laat weet as dit gedoen is.

View on the Vaal
Johann V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Absoluut geen klagtes! Heerlike uitgespan en gekuier. Beveel die plek gerus aan.

Frances V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances V

Dit was 'n heerlike rustige naweek en ons het lekker gekuier.

Die huis is goed ingerig en baie mooi geleë. Die TV het nie gewerk soos geadverteer is nie, die handdoeke en linne (daar was geen behalwe kussingslope en winterslaken en baie komberse) moet opgradeer word, sodat die huis tot sy reg kan kom.

Jaco V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Uitstekend vir 'n wegbreek naweek.

Huis is baie mooi met meer as genoeg spasie. Lekker groot vensters laat jou een voel met die buitelewe. Daar is niks meer ontspannend as om op die stoep te sit en oor die rivier te kyk nie. Met ons stap deur die reservaat kon ons sebra, rooibok, wildebees en blesbok sien.

View on the Vaal's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

View on the Vaal
Norman E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman E
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Het baie lekker gebly. Kan dalk net naam êrens aandui, want dis in Jumanji. Ek het verwag dis 'n plek op sy eie.

Tina V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Gesin met tieners

Baie gerieflik en ruim.

Ons het hier oornag vir 5 nagte terwyl kinders aan die nasionale perdry kompetisie deelgeneem het. Die ruim kamers het gesorg vir 'n rustige, huislike gevoel wanneer almal moeg van die arena af terug gekeer het. Baie mooi uitsig oor die rivier en kinders het heerlik visgevang.

Ronel M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel M
Saam met vriende

Vernuwing en opknapping is dringend nodig. Huis het wel 'n pragtige uitsig oor die rivier en is goed geleë. 'n Huis met potensiaal as daar 'n bietjie aandag aan geskenk word.

Die ''loft'' is glad nie geskik om in te slaap nie en dis ongemaklik sonder n badkamer. Die linne en kombuisware het beslis opknapping nodig, daar is 'n klomp ''odds and ends'' wat nie bymekaar pas nie en wat al uitgegooi moes word. Dis 'n pragtige plek met 'n mooi uitsig maar het definitiewe opknapping en skoonmaak nodig.

Maryn V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn V
Saam met vriende

Pragtige plek. Het die natuurskoon en pragtige sonsopkoms baie geniet.

Die huis was pragtig skoon en die skoonmaker wat baie vriendelik en behulpsaam was het dit elke dag so gehou. 10/10 vir haar. Ons het baie lekker daar gebly, sal weer daarvan gebruik maak. Ek voel daar kan bietjie ekstra aandag aan die linne en handdoeke gegee word. Die handdoeke is rêrig baie oud en komberse te klein vir die groot bed, die slaapsak wat oor die bed is werk nie lekker nie, gly af in die nag. Ek beveel 'n lekker dik donskombers aan. Afgesien van dit nog steeds 10/10 vir die plek.

View on the Vaal's terugvoer

Thank you so much for the feedback. Agreed and well noted. I would like to invite you back in January when all of above will be done. And 20% discount as thanks for the feedback .
Kind regards
Marelize

View on the Vaal
Bertus T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus T
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Pragtige ligging met 'n fantastiese uitsig. Lieflike, gesellige kuierplek vir 'n wegbreek en ontspan naweek. Ons sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

Christelle M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties.

Dit was absoluut fantasties, baie lekker gebly. Dit is stunning daar. Alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer daar bly.

View on the Vaal's terugvoer

Thanks for the feedback.

View on the Vaal
Bianca D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca D

Plek het nie alles in gehad wat daar geadverteer was nie en dit was nie skoon nie.

Lekker plek maar daar kort bietjie nasorg, skoonmaak en aanvulling op kombuisgoed.

View on the Vaal's terugvoer

I am so sorry to hear this, and I will follow up today. All the problems will be sorted as soon as possible, as I know we have everything a person could ever want in a kitchen but it might not visible. For the cleanliness there is no excuse. I would like to invite you over again for a night, after I have spoken to the staff, on our cost.

View on the Vaal
Barend L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L
Saam met vriende

Perfekte wegbreek verblyf/

Met ons aankoms by die hek het daar 'n pragtige zebra gestaan en dit het gelyk of hy ons spesiaal kom groet het! Die huis is pragtig skoon en netjies en daar was meer as genoeg ruimte vir ons groep vriende. Die uitsig van die stoep af oor die rivier is asemrowend mooi, en binne kon ons 'n lekker gesellige kaggelvuur maak. Ons gaan beslis C est La vie weer besoek.

View on the Vaal's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier, laat weet net dat julle voorheen daar was.

View on the Vaal
Nicolene P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Saam met vriende

Pragtige plekkie met 'n mooi uitsig en lekker atmosfeer.

Baie lekker plek. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemansdrif-weg, (Plot 4) Jumanji, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYTVlNzQ4LWNkZjYtNGJiOC04OWVhLWI5NTkzZmQ1NzY1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 Schoemandrif Road (Plot 4) Jumanji 9585 Vrystaat 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -26.930021 27.409252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!