Mouille Point Akkommodasie by Viewpoint | LekkeSlaap
+26

Viewpoint

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Viewpoint is 'n luukse seefront-selfsorgwoonstel op die sewende verdieping van die veilige Pont Du Gard-kompleks in Mouille Point. Dié woonstel bied asemrowende see-uitsigte.

Dié woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n SMEG-stoof en -oond, yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, ketel, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die leefarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met stoepmeubels. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Viewpoint sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Viewpoint
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 35, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Viewpoint het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACD38xJVamY9SY7FICuTJtKquLQSwZWgZCJL8op3nDb87ioxbax?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 35 Beach Road 7A Pont Du Gard 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8999354 18.4078949
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za