Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viewpoint Lodge & Safari Tours

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Moshe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Viewpoint Lodge & Safari Tours
Netheid
3.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.2/5
Bertie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bertie P
Gesin met klein kinders

Ligging en parkering is glad nie goed nie. Ook nie geskik vir klein kinders nie.

Viewpoint Lodge, die naaste wat dit aan 'n "Lodge" kom, is die hout gebou. Die "View" is ook glad nie goed nie, dit kyk uit op 'n informele nederstetting. Om in en uit die perseel te kom met 'n voertuig is 'n totale nagmerrie! Glad nie kinder-vriendelik nie. Ons het 4 dae vroeër huis toe gegaan, aangesien ons nie gelukkig was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier by Viewpoint Lodge & Safari. Ons het slegs een klagte. Met ons aankoms was daar gevra vir 'n addiosionele fooi wat nie aangedui was op Viewpoint Lodge & Safari se advertensie nie. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizel K
Saam met vriende

Was reg vir ons oornag.

Al die basiese geriewe in plek. Oprit na parkering is ongelooflik styl en moeilik. Ons moes skakel vir die korrekte WIFi en dit was nie heeltyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
George W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ongeörganisered.

Address wat gestuur was is no 80. Eintlik is dit 81. Wasbakdrein was vol hare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice venue.

Steep entrance, was difficult.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R941
R941 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R941
R941 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R941
R941 R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat 80, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZjMwYjk0LTA2MWEtNDk1Yi1hMDQ1LTY5OGMyZGFjZjM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R941 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 80 Impala Road Numbipark 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.068848 31.110086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem