6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Beach Road, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Viewpoint is 'n luukse seefront-selfsorgwoonstel op die sewende verdieping van die veilige Pont Du Gard-kompleks in Mouille Point. Dié woonstel bied asemrowende see-uitsigte.
Dié woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat ’n stort, toilet en 2 wasbakke het.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n SMEG-stoof en -oond, yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, ketel, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die leefarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met stoepmeubels. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tamara Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 35 Beach Road, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Viewpoint het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Beach Road, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang