Villa 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa 2 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Langebaan. Die kompleks is net 50 m vanaf die strand en naby verskeie restaurante, winkels en die vlieërbrandersentrum.

Villa 2 beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die slaapkamers het gehaltelinne en moderne dekor. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware.

Die leefarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook bordspeletjies vir vermaak.

Daar is 'n ingeboude braai buite en 'n rooster word voorsien.

Veilige parkeerplek is agter sekuriteitshekke beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa 2 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]