Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 86

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Chapman-laan 86, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa 86 is 'n bekoorlike en stylvolle villa in Gordonsbaai en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die see en die stad. Dit is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende wat vakansieverblyf naby die strand soek.

Die villa beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n koningingrootte-bed in die vierde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei na die leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die eet- en leefaarea lei na 'n groot balkon met buitesitplek, sonstoele, 'n trampoelien, ingeboude braai en 'n swembad met 'n see-uitsig.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 2 motorhuise is beskikbaar. Die verblyf is naby verskeie restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 86 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa 86
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 10

Ligging

  • Chapman-laan 86, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa 86 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Chapman-laan 86, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a43fbfc28f44e292d5366c9ac73ad8a5e3215c3807243c6b21e1a300fab413b3843a1b98d3a652b838ba2939c0a63267e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 86 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -34.157546629697 18.879829057934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem