Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Amanzi

Gastehuis
Mountain View-kamer – Shared Bathroom
Vanaf R460
R460 R368
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n dubbelbed met ’n elektriese kombers, naglampies met USB-koppelpunte en tee- en koffiemaakgeriewe is in die gemeenskaplike kombuis beskikbaar. Hierdie kamer deel ’n badkamer, wat 'n stort, wasbak en toilet het, met die Sea View-kamer. Die kamer bied uitsigte oor die tuin en op die berg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook word nie binne die gastehuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.
Let asb. dat pendeldienste en kosafleweringsdienste nie wonderlik in Houtbaai is nie, veral in die aande, daarom word dit aanbeveel dat gaste hul eie motor saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View-kamer – Shared Bathroom
Vanaf R550
R550 R440
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n dubbelbed met ’n elektriese kombers, naglampies met USB-koppelpunte en tee- en koffiemaakgeriewe is in die gemeenskaplike kombuis beskikbaar. Hierdie kamer deel ’n badkamer, wat 'n stort, wasbak en toilet het, met die Mountain View-kamer. Die kamer bied uitsigte oor die see en op die berg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook word nie binne die gastehuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.
Let asb. dat pendeldienste en kosafleweringsdienste nie wonderlik in Houtbaai is nie, veral in die aande, daarom word dit aanbeveel dat gaste hul eie motor saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Senior suite, en suite-badkamer
Vanaf R640
R640 R512
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koningingrootte-bed met ’n elektriese kombers, naglampies en USB-koppelpunte. Die en suite-badkamer het ’n stort en daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die gemeenskaplike kombuis. Die kamer bied ook toegang tot die balkon en uitkyk-sondek met trappe wat na die tuin en swembad lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook word nie binne die gastehuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.
Let asb. dat pendeldienste en kosafleweringsdienste nie wonderlik in Houtbaai is nie, veral in die aande, daarom word dit aanbeveel dat gaste hul eie motor saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R460
R460 R368
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentinel-singel 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6321d0d802ed09bea3c16c9481abeaedd86453dc671b892ba2c7dcf059a133a361adb8cb56e071ad97b447da5e2c1c09ca4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R460 nouVanaf R368 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 8 Sentinel Close Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.052423093779 18.337288470431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem