LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Amor | LekkeSlaap
+37

Villa Amor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 288 Arthur Ave, , Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Amor is gerieflik geleë in Pretoria-Oos naby moderne geriewe, maar met 'n kenmerkende plattelandse atmosfeer. Dit is een van die stad se mees elegante gastehuise. Villa Amor is tussen welige tuine geleë en bied luukse akkommodasie en wêreldklas-konferensiegeriewe, heerlike Suid-Afrikaanse maaltye en persoonlike diens wat die naam, Amor Sine, Non (sonder liefde is daar niks) gestand doen.

Villa Amor bied hoë kwaliteit konferensiegeriewe in Pretoria-Oos. Die konferensiekamer en wegbreek-areas is ontwerp vir klein, uitvoerende konferensies van tot 30 gaste. Witborde, blaaiborde, en handelsmerk-skryfbehoeftes word op versoek voorsien. 'n Data-projektor kan gehuur word indien nodig.

Tee en koffie, asook tuisgemaakte lekkernye is ingesluit by konferensiepakkette. Die konferensie-koördineerder sal help met die ontbyt-, middagete- en aandete-spyskaarte volgens jou persoonlike vereistes.

Villa Amor bied lieflike buite-veunes. Dit is ideaal vir spanbougeleenthede of 'n onvergeetlike tuin- of binnenshuise troue, geloftehernuwing, benamingsseremonie, verjaarsdagviering, of enige privaat funksie. 'n Funksie-koördineerder sal jou help om 'n unieke funksie volgens jou spesifieke behoeftes te skep.

Villa Amor spesialiseer in intieme funksies van tot 50 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Villa Amor
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Plot 288 Arthur Ave, , Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • Gaste dink Villa Amor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 288 Arthur Ave, , Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMTUzOWY0LTE3NTQtNDNkMi05Mzc4LTgwNjRiMmJjOGE4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Plot 288 Arthur Ave Shere 0040 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.805995753886 28.363394737244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!